{"id":13784,"date":"2012-11-20T06:48:55","date_gmt":"2012-11-20T06:48:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13784"},"modified":"2012-11-20T06:48:55","modified_gmt":"2012-11-20T06:48:55","slug":"sesessie-is-n-diep-amerikaanse-beginsel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13784","title":{"rendered":"Sesessie is &#8216;n &#8216;diep Amerikaanse beginsel&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Ron Paul (R-Texas) het Maandag ges\u00ea dat <a href=\"http:\/\/www.politico.com\/news\/stories\/1112\/83856.html\">sesessie <\/a>&#8216;n &#8220;diep Amerikaanse beginsel&#8221; verteenwoordig te midde van &#8216;n groeiende aantal mense wat petisies na die Withuis gestuur het vir hul deelstate om van die VSA af te skei.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sesessie is &#8216;n diep Amerikaanse beginsel. Hierdie land is gebore deur selfbeskikking. Sommige het gevoel dit was verraderlik om weg te breek van Engeland, maar daardie &#8220;verraaiers&#8221; was ons land se grootste patriotte,&#8221; het die voormalige presidensi\u00eble kandidaat geskryf het in &#8216;n boodskap op sy webwerf. &#8220;Daar is niks verraderliks of onpatrioties oor die wil om &#8216;n federale regering te eis wat beter sal luister na die mense wat dit verteenwoordig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As die moontlikheid van sesessie heeltemal van die tafel is, is daar niks wat die federale regering gaan keer om ons vryhede te oorskry nie en geen toevlug vir diegene wat siek en sat is daarvoor nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedert President Barack Obama herkies is vroe\u00ebr hierdie maand, is &#8216;n onophoudelike stroom van sesessiepetisies van state geskep &#8211; veral uit Texas, wat met meer as 115 000 handtekeninge ver meer as die 25 000 handtekeninge het wat nodig is vir &#8216;n amptelike Withuis-reaksie. Kritici het ges\u00ea dit is ontevrede kiesers wat ontsteld is dat die GOP-presidensi\u00eble kandidaat Mitt Romney verloor het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Paul het geskryf dat sesessie nog steeds &#8216;n opsie is wat gebruik kan word as hefboom om seker te maak dat die regering nie Amerikaners se vryhede &#8220;oorskry&#8221; nie en dat sesessie &#8216;n vorm van Amerikaanse vryheid verteenwoordig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Op watter punt moet die mense los raak van die politieke bande wat bind met &#8216;n toenemend tiranniese en onderdrukkende federale regering?&#8221; vra Paul.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het bygevoeg: &#8220;En as mense of state nie vry is om die Verenigde State te verlaat as &#8216;n laaste uitweg nie, kan hulle regtig hulself as vry beskou? As &#8216;n volk kan nie wegbreek van &#8216;n onderdrukkende regering nie, kan hulle nie werklik as vry beskou word nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ron Paul (R-Texas) het Maandag ges\u00ea dat sesessie &#8216;n &#8220;diep Amerikaanse beginsel&#8221; verteenwoordig te midde van &#8216;n groeiende aantal mense wat petisies na die Withuis gestuur het vir hul deelstate om van die VSA af te skei. &#8220;Sesessie is &#8216;n diep Amerikaanse beginsel. Hierdie land is gebore deur selfbeskikking. Sommige het gevoel dit was verraderlik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13784\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sesessie is &#8216;n &#8216;diep Amerikaanse beginsel&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13784","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13784","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13784"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13784\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13784"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13784"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13784"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}