{"id":13783,"date":"2012-11-20T06:01:01","date_gmt":"2012-11-20T06:01:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13783"},"modified":"2012-11-20T06:01:01","modified_gmt":"2012-11-20T06:01:01","slug":"obama-se-asiese-reis-besaai-met-foute","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13783","title":{"rendered":"Obama se Asiese reis besaai met foute"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dit is slegs twee weke sedert sy herverkiesing, en sy tweede termyn skop oor twee maande af, maar Barack Obama het alweer &#8216;n aap van homself gemaak op die w\u00eareldtoneel. Sy soort foute sou op die voorblad van The New York Times gepleister gewees het as hulle deur George W. Bush gemaak was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama se eerste termyn is besaai met sulke buitelandse insinkings, en daar is elke kans dat die tweede termyn nie sal teleurstel nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op sy reis na Asi\u00eb hierdie week, het president Obama gesukkel met die naam van Aung San Suu Kyi, deesdae die mees prominente menseregte-aktivis in die w\u00eareld, die tweede Mandela as&#8217;t ware.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl Obama langs die w\u00eareld se groot vryheidsikoon gestaan het tydens sy besoek, het hy herhaaldelik haar naam verkeerd uitgespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suu Kyi het nie haar Amerikaanse gas reggehelp toe hy na haar as &#8220;Ang-Jan-Soe-Kie&#8221; verskeie kere tydens sy verklaring aan verslaggewers n\u00e1 hul vergadering verwys het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regte uitspraak vir die Nobelpryswenner se naam is &#8220;Ang-Saan-Soe-Tjsie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama het ook misluk met sy groet aan Birma se nuwe president, volgens AP:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die media-inligtingsessie het gekom nadat Obama met Mianmar se nuwe hervormer, president Thein Sein ontmoet het, &#8216;n naam wat hy ook verbrou het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die twee die media toegespreek het, het Obama na sy eweknie as &#8220;President Sein&#8221; verwys, &#8216;n effens te liefdevolle verwysing na die k\u00earel wat die meeste Birmaanse inwoners laat ineenkrimp het van verleentheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nota aan Amerikaanse presidensi\u00eble adviseurs: Vir toekomstige diplomatieke reise is die president van Mianmar &#8220;President Thein Sein&#8221; vir die eerste en tweede verwysings, asseblief.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama was vinnig om die Birmaanse regime se voorkeurwoord &#8220;Mianmar&#8221; te gebruik om Birma mee te beskryf, wat nie die term is wat amptelik gebruik word deur die Amerikaanse regering nie, maar deur Birma se opposisie-aktiviste gebruik word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ekwivalent sou wees as hy skielik na Suid-Afrika begin verwys as &#8220;Mzansi&#8221; of &#8220;Azani\u00eb&#8221;, ipv &#8220;Suid-Afrika&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is eerder verleentheid, asook hartseer, dat die leier van die vrye w\u00eareld nie net &#8216;n merkbare gebrek aan aandag aan detail toon nie, maar &#8216;n ho\u00eb graad van amateuragtigheid van die Withuis tentoongestel het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/politics\/1047546-prokuror-harkova-uvolilsya-po-sobstvennomu-jelaniyu.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is slegs twee weke sedert sy herverkiesing, en sy tweede termyn skop oor twee maande af, maar Barack Obama het alweer &#8216;n aap van homself gemaak op die w\u00eareldtoneel. Sy soort foute sou op die voorblad van The New York Times gepleister gewees het as hulle deur George W. Bush gemaak was. Obama se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13783\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama se Asiese reis besaai met foute&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13783","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13783","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13783"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13783\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13783"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13783"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13783"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}