{"id":13775,"date":"2012-11-19T04:26:49","date_gmt":"2012-11-19T04:26:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13775"},"modified":"2012-11-19T04:26:49","modified_gmt":"2012-11-19T04:26:49","slug":"elandsdrift-inwoners-se-naweek-van-hel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13775","title":{"rendered":"Elandsdrift: Inwoners se naweek van hel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Elandsdrift-hoewe in Muldersdrift waar Jacques Botha (51) di\u00e9 naweek doodgeskiet is baie naby aan waar die 13-jarige Alyssa Botha en haar 50-jarige buurman, Andr\u00e9 Jordaan, in September in twee afsonderlike voorvalle doodgeskiet is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Botha is deur &#8216;n rowerbende vermoor, terwyl sy vrou, An\u00e9l (45), en driejarige seuntjie Neo toegekyk het. Dit is die tweede bloedige aanval in twee dae op dieselfde hoewe, berig Beeld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Botha se vorige vrou is in 2007 tydens &#8216;n huisroof in Moreletapark, Pretoria, ten aanskoue van haar dogter en haar man koelbloedig vermoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tanya (22) en haar broer Reinhardt (18) sukkel nog om tot verhaal te kom oor wat Saterdag gebeur het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die aanval waarin die ouer Botha-kinders se moeder dood is, is sy en Tanya se k\u00earel deur ses swartes in Maart 2007 met messe en bakstene aangeval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tanya se ma is later in die Pretoria-Oos hospitaal weens bloedverlies oorlede.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Drie swartes het Botha in die voorportaal van hul huis oorval en doodgeskiet. Hy is in die bors, sy en nier gestref.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mike Walden (63), &#8216;n buurman, het die Botha-kiinders se stiefma te hulp gesnel nadat die opsigter nie haar hulprkrete beantwoord het nie. Hulle het die gewonde Botha op &#8216;n bloederige duvet na sy motor gesleep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy is egter onderweg na die hospitaal dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog twee inwoners is Vrydagaand deur swartes op die hoewe aangeval. David Carter (25), wat saam met sy ma, Dawn (54), in &#8216;n ander huis op die hoewe woon, se kamerdeur is afgeskop en hy is met pistole geslaan en met &#8216;n mes gesteek. Hy het die aanval oorleef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Beeld se inligting het vermoedelik dieselfde rowerbende ook &#8216;n man wat in die pad langs die hoewe gestap het, in die been geskiet en was hulle moontlik later dieselfde aand by &#8216;n sakerooftog in die gebied betrokke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie kon di\u00e9 inligting nie gister bevestig nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Elandsdrift-hoewe in Muldersdrift waar Jacques Botha (51) di\u00e9 naweek doodgeskiet is baie naby aan waar die 13-jarige Alyssa Botha en haar 50-jarige buurman, Andr\u00e9 Jordaan, in September in twee afsonderlike voorvalle doodgeskiet is. Botha is deur &#8216;n rowerbende vermoor, terwyl sy vrou, An\u00e9l (45), en driejarige seuntjie Neo toegekyk het. Dit is die tweede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13775\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Elandsdrift: Inwoners se naweek van hel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13775","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13775","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13775"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13775\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13775"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13775"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13775"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}