{"id":13769,"date":"2012-11-16T13:48:32","date_gmt":"2012-11-16T13:48:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13769"},"modified":"2012-11-16T13:48:32","modified_gmt":"2012-11-16T13:48:32","slug":"mo-asimmetries-en-onstabiel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13769","title":{"rendered":"MO: Asimmetries en onstabiel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Ontleders s\u00ea die situasie in die Midde-Ooste is tans baie gevaarlik in die sin dat &#8216;n stryd mag ontketen waarby ander lande rondom Israel en Gasa noodwendig sal aansluit. Dit gaan ongetwyfeld lei tot nog groter politieke onstabiliteit in die streek. Sedert 2008-09 en Operasie <em>Cast Lead<\/em> is baie min van wat vernietig is in die operasie weer opgebou.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos C<em>ast Lead<\/em>, is die konflik in Gasa &#8216;n baie eensydige oorlog. Dit was te bespeur in die ongevallesyfers van drie weke: Meer as 1400 Palestyne het omgekom, die meeste van hulle burgerlikes. En daar was 13 Israeli&#8217;s, van wie sewe dood is, en vyf van hulle was burgerlikes in vriendelike vuur. Die verskil tussen die aantal slagoffers van die twee strydende groepe was toe enorm, en die asimmetriese verhouding sal voortduur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gasa het nog steeds nie elektrisiteit nie 24 uur &#8216;n dag nie. Dit is net vir &#8216;n paar uur beskikbaar. As die bombardement van tans weer die elektriese kragopwekkers beskadig, soos vier jaar gelede, sal dit nog &#8216;n tydperk van jare duur voor dit weer herstel kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die politieke front kan ons waarskynlik &#8216;n veel groter verwydering tussen die Israeliese en Egiptiese regerings sien. Die Egiptiese regering sal egter nie direk milit\u00ear betrokke raak nie, maar &#8216;n soort van heroorweging van die Camp David-ooreenkoms en die bepalings daarvan is seker. Dis waarskynlik die rede waarom die Egiptiese regering besluit het om sy ambassadeur van Tel Aviv net gister te onttrek.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63759-dose-prokurora-aleksandra-filchakova.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ontleders s\u00ea die situasie in die Midde-Ooste is tans baie gevaarlik in die sin dat &#8216;n stryd mag ontketen waarby ander lande rondom Israel en Gasa noodwendig sal aansluit. Dit gaan ongetwyfeld lei tot nog groter politieke onstabiliteit in die streek. Sedert 2008-09 en Operasie Cast Lead is baie min van wat vernietig is in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13769\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;MO: Asimmetries en onstabiel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-13769","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13769","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13769"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13769\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13769"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13769"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13769"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}