{"id":13759,"date":"2012-11-15T15:15:46","date_gmt":"2012-11-15T15:15:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13759"},"modified":"2012-11-15T15:15:46","modified_gmt":"2012-11-15T15:15:46","slug":"amerikaanse-deelstate-vra-selfbeskikking","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13759","title":{"rendered":"Amerikaanse deelstate vra selfbeskikking"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Amerikaners wat ontsteld is oor die verkiesingsuitslag wil onafhanklikheid uitroep. Inwoners van 20 state het petisies na die Wit Huis gestuur wat vra vir onafhanklikheid van die VSA.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Louisiana was die eerste van die (nou) 50 deelstate wat daarin geslaag het om genoeg handtekeninge vir hul petisie in te samel vir sesessie. Die petisie vra die regering om &#8220;vredevol aan die staat van Louisiana toestemming te gee om te onttrek van die Verenigde State van Amerika en sy eie nuwe regering te skep,&#8221; en het meer as 14.000 handtekeninge sedert 7 November ingesamel. Tot dusver het 19 ander deelstate soortgelyke suksesvolle petisies geloods.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die bepalings van deelname op WhiteHouse.gov, sal die webwerf vir die uitvoerende tak van die Verenigde State 25.000 handtekeninge beskou as &#8216;n gebaar wat &#8216;n amptelike reaksie noodsaak. Tot dusver was Texas die eerste staat om &#8216;n antwoord te ontvang van die president, met 21.777 ondertekenare, skaars 48 uur nadat die Amerikaanse president Barack Obama herverkies is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die petisie haal die Verklaring van Onafhanklikheid in sy pleidooi aan want die president se leierskap verteenwoordig nie wat die beste vir die mense is nie.<br \/>&#8220;When in the Course of human events, it becomes necessary for one people to dissolve the political bands which have connected them with another, and to assume among the powers of the earth, the separate and equal station to which the Laws of Nature and of Nature&#8217;s God entitle them, a decent respect to the opinions of mankind requires that they should declare the causes which impel them to the separation,&#8221; Michael writes. &#8220;&#8230;Governments are instituted among Men, deriving their just powers from the consent of the governed, that whenever any Form of Government becomes destructive of these ends, it is the Right of the People to alter or abolish it, and institute new Government&#8230;&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die geval van Florida, waar 6271 ondertekenare hulle name gevoeg het tussen 10 en 12 November 12, is &#8216;n kwinkslag van die stamvader Benjamin Franklin ingesluit: &#8220;They who can give up essential liberty to obtain a little temporary safety, deserve neither liberty nor safety.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die Lone Star State, is net 3000 of so Texane nodig om 25.000 drempel oor te steek. &#8220;The US continues to suffer economic difficulties stemming from the<br \/>federal government&#8217;s neglect to reform domestic and foreign spending,&#8221; s\u00ea die klagstaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Gegewe dat die staat van Texas &#8216;n gebalanseerde begroting handhaaf en die 15de grootste ekonomie in die w\u00eareld verteenwoordig, is dit prakties uitvoerbaar vir Texas om te onttrek van die Unie, en om dit te doen, sal sy burgers se standaard van lewe beskerm word en hulle regte en vryhede in ooreenstemming met die oorspronklike idees en oortuigings van ons stigterslede beskerm word wat nie meer word deur die federale regering gewwarborg word nie,&#8221; en voorts dat die Nasionale Verdediging Magtigingswet (NDAA) en Transportation Security Administration (TSA) blatant die burgerlike regte van Texane en ander Amerikaners vertrap, en dat selfbeskikking die enigste oplossing is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien die dreigemente van afstigting materialiseer, sal die Verenigde State in elk geval waarskynlik &#8216;n nuwe toevoeging vroe\u00ebr of later h\u00ea. Op November 6, het kiesers in Puerto Rico die Amerikaanse Kongres vir staatskap genader, as een-en-vyftigste lid van die VSA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lande wat tot dusver meer as 150 handtekeninge op WhiteHouse.gov ingesamel het sluit Alabama, Arkansas, Colorado, Florida, Indiana, Kentucky, Louisiana, Michigan, Mississippi, Montana, New Jersey, New York, North Carolina, North Dakota, Oregon, Tennessee en Texas. Georgia, Missouri en Suid-Carolina het al oor die 150 op twee afsonderlike petisies opgelaai aanlyn.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3895972\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerikaners wat ontsteld is oor die verkiesingsuitslag wil onafhanklikheid uitroep. Inwoners van 20 state het petisies na die Wit Huis gestuur wat vra vir onafhanklikheid van die VSA. Louisiana was die eerste van die (nou) 50 deelstate wat daarin geslaag het om genoeg handtekeninge vir hul petisie in te samel vir sesessie. Die petisie vra &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13759\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amerikaanse deelstate vra selfbeskikking&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13759","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13759","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13759"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13759\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13759"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13759"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13759"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}