{"id":13758,"date":"2012-11-15T09:29:15","date_gmt":"2012-11-15T09:29:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13758"},"modified":"2012-11-15T09:29:15","modified_gmt":"2012-11-15T09:29:15","slug":"de-doorns-zille-en-die-supersapmislukking","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13758","title":{"rendered":"De Doorns, Zille en die Supersapmislukking"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/www.praag.co.za\/images\/images\/stories4\/roodt_fbfoto.jpg\" \/>Suid-Afrika  raak al hoe meer onstabiel. Trouens, dis nie ek wat die woord &#8220;anargie&#8221;  oor die afgelope paar dae gebruik het nie, maar mev. Helen Zille,  premier van die Wes-Kaap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Daar  is reeds mense, soos Pieter Mulder, adjunk-minister van landbou, wat De  Doorns en die Wes-Kaapse wanorde met Marikana vergelyk. Maar wat is  presies hier aan die gang?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Tot  onlangs is ons verseker dat die Wes-Kaap &#8216;n hawe van vrede is wat  doeltreffend en korrupsieloos deur die liberale Demokratiese Alliansie  regeer word. Nou blyk dit dat die situasie daar nog plofbaarder as in  die res van Suid-Afrika is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Blykbaar  gaan daar nou inderhaas oor &#8216;n verhoging van die minimumloon vir  plaaswerkers besluit word. Die werklike oorsaak van die geweld en chaos  is egter geensins ekonomies nie, maar etnies.&nbsp; Xhosas en ander swartes  ding met bruines om ongeskoolde arbeid op plase mee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Die  blanke en meesal Afrikanerplaaseienaars bevind hulself midde-in hierdie  etniese konflik en mededinging en word daarom van beide kante af  geblameer. Die Wes-Kaap, soos die res van Suid-Afrika, volg presies die  patroon wat Afrikanerfilosowe, &#8211; antropolo\u00eb en politieke denkers al &#8216;n  eeu lank voorspel. Waar taal- en rassegroepe om dieselfde skaars  hulpbronne binne dieselfde grondgebied moet meeding, volg noodwendig  konflik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Die  gemiddelde Afrikaner het egter so dom geword dat hy geen idee meer het  waarom die geweld plaasvind nie. Die joernaliste van Naspers &#8211; in  navolging van die Engelse joernaliste wat aan hulle voors\u00ea &#8211; skryf dit  aan die &#8220;lae lone&#8221; toe. Suid-Afrika se lone vir ongeskoolde arbeid is  reeds van die hoogste ter w\u00eareld en ons produktiwiteit van die laagste.  Trouens, onlangs is berig dat ons arbeidsproduktiwiteit tans op  dieselfde vlak verkeer as in die 196os &#8211; v\u00f3\u00f3r die koms van rekenaars en  inligtingstegnologie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Maar  natuurlik het die blote noem van etnisiteit in Suid-Afrika taboe  geword. Die ingevoerde Amerikaanse en Britse dogma bepaal dat ons  onsself as &#8216;n &#8220;re\u00ebnboognasie&#8221; moet beskou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Die  Wes-Kaapse regering onder mev. Zille is fanaties tot hierdie  Anglo-Amerikaanse illusie verbind. Die groep vorige Afrikaner-NP&#8217;s  waaruit haar party in die Wes-Kaap bestaan, het volledig van die vorige  Nat-pool na die Sap-pool verskuif en glo insgelyks dat ons &#8216;n  empaaier-in-die-kleine in Suid-Afrika gaan oprig. Binne die Nuwe Ryk  gaan &#8216;n groot verskeidenheid mense vreedsaam deurmekaar en  &#8220;ge\u00efntegreerd&#8221; woon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Noem  dit die Supersapideologie wat deur die DA as alternatief vir die ANC se  soort rassenasionalisme voorgehou word. Tans aanskou ons egter die  mislukking van die Supersappe in die Wes-Kaap. Die provinsie, wat gedink  het dat hy afgesonder en immuun teenoor die etniese spanninge in die  res van Suid-Afrika is, maak baie hard met die werklikheid kennis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika  is besig om net soos Zimbabwe te misluk. Swart persoonlikhede soos  Mugabe of Zuma word daarvoor kwalik geneem, maar hulle het beswaarlik  di\u00e9 politieke stelsels ontwerp. Almal het al vergeet van Lancaster-huis  waar Lord Carrington, Robin Renwick en ander Britte in hul wysheid  besluit het dat Ian Smith behoort te kapituleer en dat Mugabe behoort  oor te neem, sonder dat etniese verskille in ag geneem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Die  Suid-Afrikaanse revolusie is by Kemptonpark ingelui, met die  geesdriftige ondersteuning van die Supersappe soos Helen Zille wat ons  almal &#8216;n utopie van vreedsame samesyn belowe het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Soos ek gister teenoor Zille op Twitter opgemerk het, lyk dit asof die revolusie sy kinders nou begin verteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Geen  ander persgroep in die land is natuurlik so fanaties Brits soos Naspers  nie. Alles wat ons in Beeld of Die Burger lees, klink nie net soos  vertaalde Engels nie; dit \u00eds vertaalde Engels. Oor die afgelope twee  dekades het Naspers die Nuwe Dogma met fanatiese ywer aan ons opgedring,  die dogma dat Suid-Afrika as &#8220;Klein Britse Ryk&#8221; alle inwoners binne sy  grondgebied naatloos sou integreer en van &#8216;n nuwe, Afro-Engelse  identiteit sou voorsien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Naspers  het nog die verdere Supersapdroom van &#8216;n hereniging van Afrikaners en&nbsp;  bruines nagejaag. Hiervoor het die Nasperskoerante die term  &#8220;Afrikaanses&#8221; uitgedink. Allerlei vergesogte teorie\u00eb oor die herkoms van  Afrikaans as &#8220;slawetaal&#8221; en as dialek van Maleis is ywerig deur Naspers  aan ons afgesmeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Berigte  uit die Wes-Kaap dui egter daarop dat bruin &#8220;Afrikaanses&#8221;, wat  veronderstel is om in harmonie met Afrikanerboere te woon, synde ons  &#8220;broers&#8221;, die meeste skade aanrig. Meer nog as opstandige swartes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Tans  lees ek &#8216;n boek deur die Fransman Guillaume Faye wat &#8216;n volslae  burgeroorlog en verval in Europa voorspel. Trouens, hy praat van die  &#8220;konvergensie van katastrofes&#8221; wat die mens tans op ons planeet loslaat.  Immigrasie en die multikulturele model is egter van die hoofoorsake van  die komende ramp wat Europa en die noordelike halfrond gaan tref.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">In  Suid-Afrika beleef ons egter Guillaume Faye se &#8220;samevloeiing van rampe&#8221;  in een land. Die ekonomie, die omgewing, die skole, die universiteite,  ons media en kultuur, word stelselmatig daardeur verwoes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Elkeen  wat hom nog verbonde aan &#8216;n ho\u00ebr kultuur of beskawing voel, sal moet  besef dat hy self, tesame met sy gesin en sy vriendekring, sy stukkie  grond sal moet opeis en moet verdedig. Blykbaar het die sogenaamde  polisie in die Wes-Kaap vandeesweek toegekyk hoe wingerde afgebrand  word, sonder om &#8216;n vinger te verroer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Dis  egter verblydend dat boere en inwoners van dorpe op die Kaapse  platteland spontaan begin het om hul eie verdediging te organiseer.  Wanneer Afrikaners se eiendom en voortbestaan bedreig word, lyk dit tog  asof hulle nog in staat is om saam te staan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Zille  en die res van die Supersappe het natuurlik die veiligheidstelsels in  die Wes-Kaap gruwelik verwaarloos. Terwyl Afrikaners en masse vir haar  stem, het sy niks gedoen om iets van die ou kommando&#8217;s behoue te laat  bly of om burgerlike veiligheidstrukture in stand te hou of te vernuwe  nie. As &#8216;n mens dink hoe goed die ou weermag en polisie georganiseer was  om krisisse van di\u00e9 aard die hoof te bied, dan is dit niks minder as  skandalig nie. Die Wes-Kaapse regering het die provinsie se inwoners en  veral die DA-ondersteuners gruwelik in die steek gelaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Maar  Zille sit bloot &#8216;n Kaapse tradisie voort. Soos Cecil John Rhodes voor  haar, sal sy s\u00ea: &#8220;Die Afrikaners is nie my vriende nie. Ek gebruik hulle  net. En as ek met hulle klaar is, smyt ek hulle weg.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Vele Bolandse wynboere en kleinsakemanne het waarskynlik vandeesweek daardie indruk gehad, dat hulle weggesmyt is.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika raak al hoe meer onstabiel. Trouens, dis nie ek wat die woord &#8220;anargie&#8221; oor die afgelope paar dae gebruik het nie, maar mev. Helen Zille, premier van die Wes-Kaap. Daar is reeds mense, soos Pieter Mulder, adjunk-minister van landbou, wat De Doorns en die Wes-Kaapse wanorde met Marikana vergelyk. Maar wat is presies hier &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13758\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;De Doorns, Zille en die Supersapmislukking&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[],"class_list":["post-13758","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c22-dan-roodt"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13758","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13758"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13758\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13758"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13758"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13758"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}