{"id":13752,"date":"2012-11-14T06:25:02","date_gmt":"2012-11-14T06:25:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13752"},"modified":"2012-11-14T06:25:02","modified_gmt":"2012-11-14T06:25:02","slug":"plunderaars-sak-op-st-francisbaai-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13752","title":{"rendered":"Plunderaars sak op St. Francisbaai toe"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Hierdie keer was die rampgebied St. Francisbaai. Net soos met alle rampgebiede, sak plunderaars dadelik op die toneel toe. Diewe het blykbaar al in die brandende vakansiedorp toegeslaan nog voordat die brande geblus is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die diewe het op bote en waterponies het toegeslaan terwyl inwoners hulpeloos toegekyk het hoe hulle die buit wegdra. Niemand het egter nog &#8216;n klag by die polisie ingedien nie, wat beteken dat die polisie die plunderaars moet laat gaan, s\u00ea lt. Benjamin Swanepoel, waarnemende polisiebevelvoerder in St. Francisbaai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brandbestryders en hulpwerkers se voertuie is vasgeparkeer om die diewe &#8216;n voordeel te gee. Die brandweermanne het eers gedink dis eienaars \u00f3f dalk bure wat eiendom probeer red en nie ingegryp nie, vertel van die inwoners. Hulle het later besef dis plunderaars.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Gesin wat breekware, eetgerei en twee beddens in hulle huis kon red, het aan Beeld vertel dat di\u00e9 eiendom, selfs die beddens, later weggedra is. &#8216;n Ooggetuie het vertel hoe sy twee bruin vroue gesien het wat die beddens uitdra. Toe sy hulle vra wat hulle doen, het hulle ges\u00ea hulle dra dit uit sodat dit kan droog word. Die beddens het intussen verdwyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander het vertel van noodflitsligte, stoele, eetstelle, kastrolle en visstokke wat nog die een dag in die puin was en oornag gesteel is.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hierdie keer was die rampgebied St. Francisbaai. Net soos met alle rampgebiede, sak plunderaars dadelik op die toneel toe. Diewe het blykbaar al in die brandende vakansiedorp toegeslaan nog voordat die brande geblus is. Die diewe het op bote en waterponies het toegeslaan terwyl inwoners hulpeloos toegekyk het hoe hulle die buit wegdra. Niemand het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13752\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plunderaars sak op St. Francisbaai toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13752","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13752","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13752"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13752\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13752"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13752"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13752"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}