{"id":13749,"date":"2012-11-14T06:20:46","date_gmt":"2012-11-14T06:20:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13749"},"modified":"2012-11-14T06:20:46","modified_gmt":"2012-11-14T06:20:46","slug":"moot-slinkse-huishulp-terug","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13749","title":{"rendered":"Moot: Slinkse huishulp terug"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Slinkse huishulp is steeds doening in die Moot-omgewing maan Moot-polisiestasie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die huishulp met die lang vingers is weer terug.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So maan die Moot-polisiestasie inwoners na daar nog sake van diefstal rakende di\u00e9 huishulp by die Moot- asook die Villieria-polisiestasie aangemeld was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na die eerste waarskuwing van die Moot-polisie in Julie en wat deur Rekord geplaas is, is daar reeds weer vyf sake aangemeld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 huishulp stel haarself blykbaar voor as Rebecca Ngwana en verseker voornemende werkgewers dat sy by verskeie inwoners in die omgewing werk wat kan bevestig dat sy betroubaar is, indien &#8216;n verwysing benodig word. Sy verskaf ook haar selfoonnommer en woonadres vir bevestiging.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die werkgewer neem haar in diens, sonder om navraag te doen, en laat haar alleen om te werk wanneer hulle nie tuis is nie,&#8221; het luitenant Linda Jerling, woordvoerder van die Moot-poli\u00adsiestasie, ges\u00ea. Wanneer die werkge\u00adwer egter terugkeer, is Ngwana skoonveld, so ook na bewering verskeie waardevolle artikels.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jerling het inwoners gemaan om eers voornemende werkers se identiteit te bevestig voordat hulle in diens geneem word. Sy versoek dat die Moot-gemeenskap meer verantwoordelik moet optree alvorens hulle &#8216;n onbekende persoon in diens neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jerling het inwoners aangeraai om eers identiteitsdokumente te versoek, &#8216;n afskrif daarvan te maak en dan ook &#8216;n foto van die werker te neem. Dit is belangrik om eers soveel as moontlik inligting raken\u00adde die persoon te verkry voordat iemand aangestel word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jerling het inwoners versoek om enige inligting wat die polisie moontlik met hul ondersoek kan help, aan die Moot-polisie\u00adstasie te rapporteer. Navrae: Adjudant-offisier Dennis Mothlaoleng by 076-133-2632.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.txtwww.ru\/object\/gruza-ukrainu-topcargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Slinkse huishulp is steeds doening in die Moot-omgewing maan Moot-polisiestasie. Die huishulp met die lang vingers is weer terug. So maan die Moot-polisiestasie inwoners na daar nog sake van diefstal rakende di\u00e9 huishulp by die Moot- asook die Villieria-polisiestasie aangemeld was. Na die eerste waarskuwing van die Moot-polisie in Julie en wat deur Rekord &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13749\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Moot: Slinkse huishulp terug&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13749","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13749","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13749"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13749\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13749"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13749"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13749"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}