{"id":13740,"date":"2012-11-13T05:09:21","date_gmt":"2012-11-13T05:09:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13740"},"modified":"2012-11-13T05:09:21","modified_gmt":"2012-11-13T05:09:21","slug":"rioolstorting-bedreig-brits-besproeiingskemas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13740","title":{"rendered":"Rioolstorting bedreig Brits-besproeiingskemas"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Rioolstorting in die Jukskeirivier van Noord-Afval Waterwerke is die ergste in 25 jaar.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Omgewingskonsultant en die voorsitter van die Jukskei-opvanggebied se bestuursforum, Paul Fairall, het ges\u00ea die rioolkrisis het op 24 Oktober begin. Baie omgewings- en openbare gesondheidsaktiviste is kwaad oor die stadige reaksie van Johannesburg Water.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die rioolbesoedeling wat die vlak van E.coli in die klein rivier veroorsaak is erg en het &#8216;n verreikende invloed op die gemeenskap. Dit kan dekades neem om op te los want E.coli kan vir tot sewe jaar in die slik leef,&#8221; het Fairall ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Riool het oorgeloop van dam nommer 02, by die watersuiweringswerke tussen die R511 en R114, oos van Heronbridge-kollege.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Jukskeirivier is gewoonlik &#8216;n bruinerige kleur, maar ek het dit nog nooit s\u00f3 gesien nie, dit kom swart voor. Die E.coli-teenwoordigheid is op die hoogste moontlike vlak.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Johannesburg Water se woordvoerder Millicent Kabwe het ges\u00ea, &#8220;Die rioolstorting is te wyte aan &#8216;n huidige kontrak wat tot die verlaagde behandelingskapasiteit gelei het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die re\u00ebnseisoen het ook bygedra tot die oorloop en storting. Die probleem sal opgelos word sodra die nuwe onderdele ten volle operasioneel is. As alles goed gaan, sal die nuwe onderdele in volle werking teen die einde van volgende week wees.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fairall het gewaarsku dat Fourways se inwoners moet wegbly van die Jukskeirivier se oewers en vleilande. &#8220;Slegs twee van die vier slykdamme moet 430 mega-liter riool vloei per dag hanteer&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kabwe het egter ges\u00ea al vier slykdamme werk. Fairall het Johannesburg Water gewaarsku dat wanneer Helderfontein Estate en Steyn City ten volle ontwikkel is, sal &#8220;hierdie waterwerke selfs &#8216;n groter volume van riool moet behandel. Dit moet &#8216;n meer doeltreffende stelsel wees.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Jukskeirivier vloei uiteindelik na die Hartbeespoortdam via die Hennopsrivier, wat tot gevolg kan h\u00ea dat E.coli-belaaide water die 13 000 ha van besproeiingstelsels in die Pretoria- en Britsgebied in die Noordwes-provinsie bereik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fairall het ges\u00ea die dam produseer 1\/3 van Suid-Afrika se varsprodukte te danke aan groot besproeiingskemas in Brits en verder noord.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kabwe het erken dat die storting die Hartbeespoortdam kan be\u00efnvloed, maar het ges\u00ea planne word ondersoek om dit te voorkom.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/seotamplier.ru\/object\/transportirovka-gruza-topcargo\">topcargo \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Rioolstorting in die Jukskeirivier van Noord-Afval Waterwerke is die ergste in 25 jaar. &#8216;n Omgewingskonsultant en die voorsitter van die Jukskei-opvanggebied se bestuursforum, Paul Fairall, het ges\u00ea die rioolkrisis het op 24 Oktober begin. Baie omgewings- en openbare gesondheidsaktiviste is kwaad oor die stadige reaksie van Johannesburg Water. &#8220;Die rioolbesoedeling wat die vlak van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13740\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rioolstorting bedreig Brits-besproeiingskemas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13740","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13740","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13740"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13740\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13740"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13740"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13740"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}