{"id":13739,"date":"2012-11-13T05:03:08","date_gmt":"2012-11-13T05:03:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13739"},"modified":"2012-11-13T05:03:08","modified_gmt":"2012-11-13T05:03:08","slug":"st-francisbaai-forensiese-ondersoek-kom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13739","title":{"rendered":"St. Francisbaai: Forensiese ondersoek kom"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Brand het 76 huise in St. Francisbaai in die Oos-Kaap beskadig of vernietig, het die Kouga-munisipaliteit ges\u00ea, maar die oorsaak van die brand is nog nie amptelik ondersoek nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die aantal huise wat verwoes of beskadig is deur gisteraand se brand, is op 76 gestel,&#8221; het Laura-Leigh Randall, &#8216;n woordvoerder, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die oorsaak van die brand is op die oomblik onbekend, maar die SAPD se forensiese eenheid sal ondersoek instel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die munisipaliteit het vroe\u00ebr geraam dat meer as 100 huise beskadig is.<\/p>\n<p>Die brand is Sondagaand kort voor middernag gedeeltelik geblus.<\/p>\n<p>Tien brandweerwaens is gebruik om die brand te blus en n\u00f3g versterkings van die Nelson Mandelabaai- en Koukamma-munisipaliteit is ingeroep om te help, het Randall ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie, maar die brand het omstreeks 17:30 by die Royal Wharf-ontwikkeling, wat meestal dorpshuise is, begin.&#8221;<\/p>\n<p>Inwoners in die gebied is gevra om hul huise te ontruim en &#8216;n gesamentlike operasiesentrum by die plaaslike polisiekantoor sal die situasie monitor.<\/p>\n<p>Die meeste van die huise in die gebied is vakansiehuise en die presiese aantal huise wat afgebrand is, is nie bekend nie.<\/p>\n<p>&#8220;Geen finale syfers oor die skade is bekend nie. Ons sal vandag [Maandag] &#8216;n skadebepaling doen,&#8221; het Randall ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alexander Forbes het reeds eise van nagenoeg R30 miljoen ontvang van inwoners van St.Francisbaai wat deur &#8216;n verwoestende brand geraak is, berig Eyewitness News.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee brandbestryders het ligte beserings opgedoen en is Maandag uit die hospitaal ontslaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Colin Mchunu, woordvoerder van Alexander Forbes, het ges\u00ea: &#8220;Die eise stroom in sedert vanoggend [Maandag]. Ons beraming is sowat R30 miljoen in skade van slegs die totale verlies van huishoudelike inhoud.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Brand het 76 huise in St. Francisbaai in die Oos-Kaap beskadig of vernietig, het die Kouga-munisipaliteit ges\u00ea, maar die oorsaak van die brand is nog nie amptelik ondersoek nie. &#8220;Die aantal huise wat verwoes of beskadig is deur gisteraand se brand, is op 76 gestel,&#8221; het Laura-Leigh Randall, &#8216;n woordvoerder, ges\u00ea. &#8220;Die oorsaak van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13739\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;St. Francisbaai: Forensiese ondersoek kom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13739","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13739","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13739"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13739\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13739"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13739"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13739"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}