{"id":13733,"date":"2012-11-12T05:21:59","date_gmt":"2012-11-12T05:21:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13733"},"modified":"2012-11-12T05:21:59","modified_gmt":"2012-11-12T05:21:59","slug":"man-by-sweedse-premierswoning-doodgeskiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13733","title":{"rendered":"Man by Sweedse premierswoning doodgeskiet"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Man is Vrydag by die amptelike woning van die Sweedse premier, Frederik Reinfeldt, in Stockholm doodgeskiet. Die premier was nie ten tye van die voorval in die gebou nie, het die plaaslike media Vrydag berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordvoerder vir die polisie, Tove Hagg, het aan AFP bevestig dat &#8216;n man dood is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy wou nie enige verdere besonderhede gee nie, maar het ges\u00ea &#8220;daar is sover gee leidrade wat op misdaad dui nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hagg het ges\u00ea die man het &#8220;volle toegang&#8221; tot die gebou gehad, maar was nie &#8216;n lyfwag of &#8216;n werknemer van die regering of parlement nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Markus Friberg, &#8216;n woordvoerder vir die premier het aan AFP bevestig dat Reinfeldt nie in die gebou was toe die skietery plaasgevind het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorval het plaasgevind in die vroe\u00eb middag by die Sagerska-paleis, die waterfronthuis en die kantoor van die Eerste Minister.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gebou word beskerm deur sekuriteitswagte wat werk vir &#8216;n private maatskappy, Svensk Bevakningstjanst. Maatskappywoordvoerder Maria Fernsund het bevestig dat die slagoffer &#8216;n werknemer van die maatskappy was, maar wou nie ander besonderhede gee nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste minister het ook lyfwagte van die Sweedse veiligheidsdiens. Hulle is nie geraak deur die voorval nie, het Sirpa Franzen, &#8216;n woordvoerder vir die agentskap ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beskerming van Swede se top-politici is na die moord van eerste minister Olof Palme in 1986 en die dodelike mesaanval op die minister van buitelandse sake, Anna Lindh in 2003, opgeskerp. Albei was sonder lyfwagte toe hulle vermoor is.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mykharkov.info\/news-companies\/furshety-s-klassom-udobno-raznoobrazno-i-dostupno-78181.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Man is Vrydag by die amptelike woning van die Sweedse premier, Frederik Reinfeldt, in Stockholm doodgeskiet. Die premier was nie ten tye van die voorval in die gebou nie, het die plaaslike media Vrydag berig. &#8216;n Woordvoerder vir die polisie, Tove Hagg, het aan AFP bevestig dat &#8216;n man dood is. Sy wou nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13733\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Man by Sweedse premierswoning doodgeskiet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13733","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13733","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13733"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13733\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13733"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13733"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13733"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}