{"id":13732,"date":"2012-11-12T05:06:20","date_gmt":"2012-11-12T05:06:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13732"},"modified":"2012-11-12T05:06:20","modified_gmt":"2012-11-12T05:06:20","slug":"cia-baas-bedank-skielik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13732","title":{"rendered":"CIA-baas bedank skielik"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die direkteur van die CIA, genl. David Petreaus, het as hoof van die Amerikaanse intelligensiediens bedank nadat hy gebieg het oor &#8216;n buite-egtelike verhouding met Paula Broadwell, die skrywer van sy biografie, All In.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die verhouding is intussen be\u00ebindig deur Broadwell, maar volgens haar het Petreaus aangehou om haar lastig te val.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Petraeus (60) het Vrydag aan kollegas verduidelik in &#8216;n brief dat hy Donderdag met pres. Barack Obama vergader het om sy bedanking aan hom oor te dra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;N\u00e1 &#8216;n huwelik van 37 jaar het ek uiterse swak oordeel gewys deur in &#8216;n buite-egtelike verhouding betrokke te raak,&#8221; het hy geskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sulke optrede is onaanvaarbaar vir &#8216;n huweliksmaat sowel as vir die leier van &#8216;n organisasie soos hierdie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Talle vrae heers oor die skielike en dramatiese wending net &#8216;n paar dae na die 2012 presidensi\u00eble verkiesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was egter aanduidings dat die saak vir die eerste keer &#8216;n paar maande gelede tydens &#8216;n ondersoek deur die FBI oopgevlek is. &#8216;n Amerikaanse bron het ges\u00ea die FBI het aan bewyse van Petraeus se ontrouheid gekom tydens &#8216;n skynbaar onverwante ondersoek van inligting wat uitgelek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Petraeus het &#8216;n belangrike rol gespeel as bevelvoerder in die oorlog in Irak asook die VSA en NAVO-troepe se betrokkenheid in Afghanistan. Nie een van die twee missies was suksesvol nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Petraeus het die CIA-pos aanvaar nadat hy as generaal afgetree n\u00e1 byna vier dekades van milit\u00eare diens. Hy het slegs 14 maande lank vir die spioenasie-agentskap gewerk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die agentskap is onder skoot oor sy optrede voor en n\u00e1 die aanval wat gelei het tot die dood van die Amerikaanse ambassadeur Chris Stevens in Benghazi, Libi\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse amptenare het daarop aangedring dat die CIA se hantering van die Benghazi-voorval niks te make het met Petraeus se besluit om te bedank nie, maar gerugte dat die gebeure deur die milit\u00eare kompleks be\u00efnvloed is, wil nie gaan l\u00ea nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Petraeus het onlangs na Libi\u00eb en die Midde-Ooste gereis, en sou volgende week getuig oor die Benghazi-gebeure agter geslote deure voor die Huis en Senaat se intelligensiekomitees. Nou sal hy nie daardie getuienis kan gee nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die direkteur van die CIA, genl. David Petreaus, het as hoof van die Amerikaanse intelligensiediens bedank nadat hy gebieg het oor &#8216;n buite-egtelike verhouding met Paula Broadwell, die skrywer van sy biografie, All In. Die verhouding is intussen be\u00ebindig deur Broadwell, maar volgens haar het Petreaus aangehou om haar lastig te val. Petraeus (60) het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13732\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;CIA-baas bedank skielik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13732","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13732","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13732"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13732\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13732"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13732"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13732"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}