{"id":1373,"date":"2008-03-22T13:05:13","date_gmt":"2008-03-22T13:05:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1373"},"modified":"2008-03-22T13:05:13","modified_gmt":"2008-03-22T13:05:13","slug":"die-kragtige-kreet-van-rassisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1373","title":{"rendered":"Die kragtige kreet van &#8216;rassisme!&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Rassisme  beteken uiteraard verskillende goed vir verskillende mense. Vir my is die  weglating van Andr&eacute; Nel uit die Proteaspan &lsquo;n voorbeeld van die mees naakte  anti-blanke rassisme denkbaar, waarvolgens &lsquo;n minder talentvolle speler, Charl  Langeveldt, b&oacute; Nel verkies is, bloot omdat Nel &lsquo;n wit vel het. Nel is dertig  jaar oud. In 1994 was hy te jonk om ooit te gestem het vir enige sogenaamde  apartheidsregering. Die staatsrassisme bekend as regstellende aksie en swart ekonomiese  bemagtiging is vir my nog twee voorbeelde van die mees blatante swart-op-wit  rassisme denkbaar. <\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Kennelik is  my siening van rassisme &lsquo;n uiters na&iuml;ewe een, en een wat spreek van &lsquo;n  ontkenning van die politiek-korrekte siening. Luidens hierdie siening kan  rassisme slegs van een kant af kom: blank teenoor swart. Of die feite en die  realiteit op die grond dit weerspreek, is nie ter sake nie. Vir die liberale,  die politiek-korrekte en veral vir die ANC regime is rassisme slegs moontlik  wanneer dit vanuit wit geledere kom. <\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Swartes is  immer en ewig die slagoffers van rassisme, die onderdruktes, diegene wat  uitgebuit word. Weer eens: dit maak nie saak dat Patrice Motsepe, wat onverdiend  miljarde rande se mynbou-bates op &lsquo;n skinkbord ontvang het sonder enige  noemenswaardige bydraes van sy kant af nie, op Forbes se onlangse voorblad  verskyn as &lsquo;n voorbeeld van &lsquo;n <em>nouveau<\/em>-biljoen&ecirc;r nie. Ook hy, Motsepe, is glo &lsquo;n  slagoffer van sogenaamde blanke rassisme.<\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Senator  Barack Obama kan heel moontlik die volgende Amerikaanse president word. Soos  verwag is swartes bykans eenparig agter Sen. Obama verenig. So ook, verbasend  genoeg, jong, &ldquo;opgevoede&rdquo; blankes &ndash; ongetwyfeld diegene wie se denke  gekontamineer is deur die Marxistiese professore aan Amerikaanse universiteite.  Hulle wie se brein die begrip van wit skuld en swart skade hulle eie gemaak  het.<\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Obama is  egter nie sonder sy omstredenheid nie. Hy is al twintig jaar lid van &lsquo;n swart  kerk, met &lsquo;n pastoor wat homself baie tuis sal voel in die Black  Pantherbeweging. Pat Buchanan word op die blad<a href=\"http:\/\/www.amren.com\/mtnews\/archives\/2008\/03\/a_brief_for_whi.php\" target=\"_blank\"> American Renaissance<\/a> aangehaal in  &lsquo;n striemende aanval op Senator Obama en sy pastoor.<br \/><\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Blankes moet  volgens Obama se pastoor, Eerwaarde Jeremiah Wright, boete doen vir die onregte  wat Amerikaanse swartes glo aangedoen is. Vir twintig jaar reeds luister Senator  Obama na die volgende retoriek, sonder dat Obama tot dusver enige woord in  protes geuiter het:<\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\"><em>&ldquo;<span style=\"color: black\">The &ldquo;white  community&rdquo; must invest more money in black schools and communities, enforce  civil rights laws, ensure fairness in the criminal justice system and provide  this generation of blacks with &ldquo;ladders of opportunity&rdquo; that were &ldquo;unavailable&rdquo;  to Barack&rsquo;s and the Rev. Wright&rsquo;s generations.<\/span><\/em>&rdquo;<\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Obama is deur  Wright in die huwelik bevestig, en sy kinders is deur Wright gedoop. Oordeel  gerus self hoe erg Obama van Wright verskil.<\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Kom ons neem  vir &lsquo;n oomblik &lsquo;n tree terug. Daar is hoegenaamd geen twyfel dat die dertig tot  veertig miljoen Amerikaanse negers by verre die rykste en mees suksesvolle swart  gemeenskap op aarde is nie. Swart Amerikaners se per capita-inkomste oortref <em>blanke<\/em> Suid-Afrikaners s&rsquo;n met &lsquo;n faktor van twee tot drie. Daar is geen perke  aan die moontlikhede vir swartes nie. Generaal Colin Powell kon, as hy sou wou,  vise-president gewees het, en moontlik president in 2009. Condoleezza Rice is  die Amerikaanse minister van buitelandse sake. Beide is Republikeine, terwyl die  Demokrate tradisioneel die swart steun kry. As dit so sleg gaan in die VSA,  waarom emigreer Amerikaanse swartes nie bloot na&nbsp;swart paradyse&nbsp;soos  Liberi&euml; of die Ivoorkus nie, vra ek myself af?<\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Weer eens:  swart Amerikaners is ryker as <em>blanke<\/em> Suid-Afrikaners. Hulle kan generaals,  presidente en ministers van  buitelandse sake word. Nietemin bly die aandrang bykans onveranderd: gee, gee,  gee! As blankes weier om op te offer, as hulle weier om te gee, is die kreet  &ldquo;rassis!&rdquo; altyd &lsquo;n kragtige manier om blanke skuldgevoelens te mobiliseer.  <\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt; background: #fafaff none repeat scroll 0% 50%; -moz-background-clip: -moz-initial; -moz-background-origin: -moz-initial; -moz-background-inline-policy: -moz-initial; line-height: 14.4pt; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Soos Pat Buchanan dit egter stel: &ldquo;<\/font><em><span style=\"font-size: 10pt; color: black; font-family: &#39;Arial&#39;,&#39;sans-serif&#39;\">Is  white America really responsible for the fact that the crime and incarceration  rates for African-Americans are seven times those of white America? Is it really  white America&rsquo;s fault that illegitimacy in the African-American community has  hit 70 percent and the black dropout rate from high schools in some cities has  reached 50 percent? <\/span><\/em><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt; background: #fafaff none repeat scroll 0% 50%; -moz-background-clip: -moz-initial; -moz-background-origin: -moz-initial; -moz-background-inline-policy: -moz-initial; line-height: 14.4pt; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><em><span style=\"font-size: 10pt; color: black; font-family: &#39;Arial&#39;,&#39;sans-serif&#39;\">Is  that the fault of white America or, first and foremost, a failure of the black  community itself? <\/span><\/em><font face=\"Calibri\">&rdquo;<\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt; background: #fafaff none repeat scroll 0% 50%; -moz-background-clip: -moz-initial; -moz-background-origin: -moz-initial; -moz-background-inline-policy: -moz-initial; line-height: 14.4pt; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">As mens die bostaande ekstrapoleer na Suid-Afrika, is dit  skrikwekkend duidelik dat die blanke liberaal, die Max du Preez&rsquo;s en Sampie  Terreblanche&#39;e van die lewe, se skuldgevoelens totaal en al misplaas is.  Suid-Afrika se swartmense is by verre die rykstes op die kontinent. Hongersnood,  ook onder swartes, is bykans onbekend in Suid-Afrika, terwyl dit &lsquo;n wesentlike  gevaar is in bykans enige ander swart land op die kontinent. Suid-Afrika se  klaende swartes is in der waarheid by verre die rykste swartmense, buiten  Amerikaanse negers, op die planeet.<\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt; background: #fafaff none repeat scroll 0% 50%; -moz-background-clip: -moz-initial; -moz-background-origin: -moz-initial; -moz-background-inline-policy: -moz-initial; line-height: 14.4pt; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">As Suid-Afrika se swartes werklik so sleg daaraan toe is, hoe  verduidelik mens dan die geweldige toestroming van een miljoen onwettiges wat  die land jaarliks binneval? Is al daardie onwettige immigrante swart masochiste  wat &lsquo;n drang het om aan blanke rassisme onderworpe te wees, of is hulle  ekonomiese realiste wat deeglik besef Suid-Afrika se swartmense kla met &lsquo;n mond  vol kos oor blankes se verbeelde rassisme? <\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt; background: #fafaff none repeat scroll 0% 50%; -moz-background-clip: -moz-initial; -moz-background-origin: -moz-initial; -moz-background-inline-policy: -moz-initial; line-height: 14.4pt; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Die aantyging dat Suid-Afrikaanse swartes sogenaamd gebuk gaan  onder die nalatenskap van apartheid, kan insgelyks met die minagting wat dit  verdien, verwerp word. Waar op dees aarde het dit al ooit gebeur dat &lsquo;n swart  volk hom oor &lsquo;n blanke volk ontferm het, soos die vorige regering homself oor  swart volke ontferm het? Die onlusstokers van 1976 het heelwat skole wat met die  blanke se belastinggeld opgerig is, in ligte laaie gelaat. Ek daag egter enige  linkse of liberaal uit om &eacute;&eacute;n skool te noem wat deur swartmense vir blankes  opgerig is, enige plek op aarde. Ek kan wel aan die Oprah-akademie dink, maar  dis &lsquo;n skool op rassistiese wyse slegs vir swartes opgerig.<\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt; background: #fafaff none repeat scroll 0% 50%; -moz-background-clip: -moz-initial; -moz-background-origin: -moz-initial; -moz-background-inline-policy: -moz-initial; line-height: 14.4pt; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Aan diegene wat bly volhard in die geklike bestorming van  windmeule, vra ek die volgende vraag: siende dat Suid-Afrikaanse blankes  gemiddeld armer is en &lsquo;n laer inkomste verdien as Amerikaanse swartes, maar  laasgenoemde nog steeds ontevrede is oor hulle lot, watter moontlike doel dien  dit om as blanke skuldgevoelens te koester? <\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 10pt; background: #fafaff none repeat scroll 0% 50%; -moz-background-clip: -moz-initial; -moz-background-origin: -moz-initial; -moz-background-inline-policy: -moz-initial; line-height: 14.4pt; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><font face=\"Calibri\">Gaan dit enige doel dien vir blankes om al ons bates te verkoop &ndash; u  huis, kar, meubels, rekenaar, versekeringspolisse &#8211; en dit aan swartes te  oorhandig? Sal hulle d&aacute;n tevrede wees?<\/font><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/balansirovochnoe_i_shinomontazhnoe_oborudovanie\/\">\u0431\u0430\u043b\u0430\u043d\u0441\u0438\u0440\u043e\u0432\u043e\u0447\u043d\u043e\u0435 \u0438 \u0448\u0438\u043d\u043e\u043c\u043e\u043d\u0442\u0430\u0436\u043d\u043e\u0435 \u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/17.05.2017\/aktsiya_za_chiste_dovkillya_startovala_v_harkove_i_oblasti\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u0432\u044c\u044e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><font face=\"Calibri\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Rassisme is  opnuut voorbladnuus in Suid-Afrika. Gister was Menseregtedag. Politieke partye  aan die linkerkant van die spektrum het, soos verwag, te velde getrek teen die  sogenaamde rassisme wat glo nog hoogty vier in Suid-Afrika. Die sogenaamde walgvideo  word dikwels as &lsquo;n voorbeeld genoem van rassisme. (Die VF+ het wel die ware  rassisme wat in Suid-Afrika gepleeg word, SEB en RA, uitgelig.)<\/font><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[152,1292,21092],"class_list":["post-1373","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anton-barnard","tag-die-kragtige-kreet-van-rassisme","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1373","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1373"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1373\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1373"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1373"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1373"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}