{"id":13703,"date":"2012-11-06T05:03:09","date_gmt":"2012-11-06T05:03:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13703"},"modified":"2012-11-06T05:03:09","modified_gmt":"2012-11-06T05:03:09","slug":"marikana-slagoffers-was-geboei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13703","title":{"rendered":"Marikana: Slagoffers was geboei"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Van die betogers wat in Augustus in Marikana doodgeskiet is, het glo boeie aan gehad, het die Farlam-kommissie Maandag gehoor.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dali Mpofu, regsverteenwoordiger van Lonmin-mynwerkers wat by Marikana beseer of in hegtenis geneem is, het kapt. Apollo Mohlaki, &#8216;n misdaadtoneel-kenner, ondervra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mohlaki het ges\u00ea hy het nie self gesien dat van die slagoffers geboei was nie, maar het toegegee dat dit so lyk op &#8216;n video wat aan die kommissie vertoon is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het dit nooit by die misdaadtoneel gesien nie. Ek het nie na individuele lyke gegaan om te kyk wie geboei is en wie beseer is nie,&#8221; het Mohlaki ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As ek na die video kyk, lyk dit of daar iemand is wat dalk geboei kon gewees het, maar ek het dit nie op die dag raakgesien nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vier-en-dertig mynwerkers is op 16 Augustus doodgeskiet toe die polisie op hulle losgebrand het tydens gewelddadige betogings buite Lonmin se myn in Marikana.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kommissie, wat gelei word deur die afgetrede regter Ian Farlam, is aangestel om die voorval te ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Farlam het voor die videovertoning aan die families ges\u00ea dat die beeldmateriaal baie ontstellend is, en dat hulle die gebou kan verlaat as hulle sou wil.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Gelag was hoorbaar aan die einde van die video, maar dit was nie duidelik wie gelag het nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3895974\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Van die betogers wat in Augustus in Marikana doodgeskiet is, het glo boeie aan gehad, het die Farlam-kommissie Maandag gehoor. Dali Mpofu, regsverteenwoordiger van Lonmin-mynwerkers wat by Marikana beseer of in hegtenis geneem is, het kapt. Apollo Mohlaki, &#8216;n misdaadtoneel-kenner, ondervra. Mohlaki het ges\u00ea hy het nie self gesien dat van die slagoffers geboei was &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13703\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Marikana: Slagoffers was geboei&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13703","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13703","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13703"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13703\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13703"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13703"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13703"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}