{"id":13699,"date":"2012-11-05T09:54:57","date_gmt":"2012-11-05T09:54:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13699"},"modified":"2012-11-05T09:54:57","modified_gmt":"2012-11-05T09:54:57","slug":"slegs-22-lande-ter-wereld-het-britse-plundertogte-misgeloop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13699","title":{"rendered":"Slegs 22 lande ter w\u00eareld het Britse plundertogte misgeloop"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Enige een wat al &#8216;n atlas geraadpleeg het, weet van die omvang van Britse heerssug. Min weet egter watter lang geskiedenis van boewery en diefstal Brittanje mee spog.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die merkwaardige globale grypsug van hierdie land is nie algemeen bekend nie. &#8216;n Nuwe studie het nou bevind dat die Britte byna 90 persent van alle lande regoor die w\u00eareld al ingeval het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die analise van die geskiedenis van byna 200 lande in die w\u00eareld het getoon dat net 22 nog nooit &#8216;n inval deur die Britte ervaar het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder hierdie uitgesoekte groep is bestemmings soos Guatemala, Tajikistan en die Marshall-eilande, asook &#8216;n paar effens nader tuis, soos Luxemburg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die analise is vervat in &#8216;n nuwe boek, van al die lande wat nog ooit binnegeval is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Stuart Laycock, die skrywer, het oor die hele w\u00eareld, elke land alfabeties deur sy geskiedenis gaan ondersoek om vas te stel of hulle ooit &#8216;n inval deur Brittanje ervaar het. Die getuienis is vervat in&nbsp; sy boek <em>All the Countries We&#8217;ve Ever Invaded: And the Few We Never Got Round To<\/em>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Slegs &#8216;n klein deel van die totale invalle op mnr Laycock se lys van lande het egter eintlik &#8216;n amptelike deel van die ryk gevorm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die res is ingesluit omdat die Britte &#8216;n soort milit\u00eare teenwoordigheid in die gebied van verbygaande aard wou handhaaf, as magsvertoon, om dmv die bedreiging van geweld, ten bate van onderhandeling of betaling op te tree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Invalle deur Britse seerowers, private of gewapende ontdekkingsreisigers, op voorwaarde dat hulle met die goedkeuring van hul regering opgetree het, is ook ingesluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dus is baie lande wat voorheen deel gevorm het van die Spaanse Ryk en min historiese verband met die Verenigde Koninkryk toon, soos Costa Rica, Ecuador, El Salvador, ook op die lys as gevolg van die herhaalde strooptogte waaraan hulle blootgestel is agv staatsgesanksioneer Britse matrose.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder sommige van die verbasende inskrywings op die lys is:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">* Kuba, waar admiraal Edward Vernon in 1741 aan wal gestorm het by Guant\u00e1namobaai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">* Ysland, in 1940 deur die Britte binnegeval nadat die neutrale volk geweier het om in die oorlog teen die Geallieerde kant toe te tree. Die invalsmag van 745 soldate, is met &#8216;n sterk protes van die Yslandse regering begroet, maar geen weerstand nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">* Vietnam, wat herhaalde invalle deur die Britte sedert die sewentiende eeu ervaar het. Die mees onlangse &#8211; 1945-1946 is later deur die Franse en daarna die Amerikaners oorskadu.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is vermoedelik die eerste keer dat so &#8216;n lys opgestel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr Laycock het die ongewone soektog begin nadat hy deur sy 11-jaar-oue seun, Frederick, gevra is hoeveel lande plundertogte deur die Britte moes ontbeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na amper twee jaar van navorsing het hy ges\u00ea hy is geskok deur die antwoord. &#8220;Ek was absoluut oorbluf toe ek by die totaal kom. Ek hou daarvan om te dink ek het &#8216;n relatief goeie algemene kennis. Maar daar is plekke waar dit plaasgevind het waar mens nooit aan gedink het nie. Dit het my geskok.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ander lande kan soortgelyke boeke skryf &#8211; maar hulle sal baie korter wees. Ek dink nie enige iemand kan dit oortref nie, want die Amerikaners het later begin, al het hulle hard gewerk daaraan in die twintigste eeu.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die enigste ander land wat naby die Britse totaal kom, is Frankryk. Maar hulle hou ook die ongelukkige rekord vir die feit dat hulle die meeste Britse invalle moes verduur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Laylock glo die werklike syfer kan selfs ho\u00ebr wees en nooi die publiek om getuienis van ander invalle aan te stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vroegste inval was &#8216;n inval in Galli\u00eb &#8211; nou Frankryk &#8211; aan die einde van die tweede eeu. Clodius Albinus het &#8216;n le\u00ebr gelei, oor die kanaal in &#8216;n poging om beslag te l\u00ea op die imperiale troon. Die mag is in 197 verslaan by Lyon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika spog met die duurste Britse inval ooit en is ook die land waar konsentrasiekampe en geborgde swart plunderaars en verkragters ingespan is om die moed van die bevolking te breek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lande wat nooit binnegeval is deur die Britte nie:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Andorra<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wit-Rusland<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bolivia<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boeroendi<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sentraal-Afrikaanse Republiek<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tsjad<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kongo, Republiek van<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Guatemala<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ivoorkus<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kirgistan<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Liechtenstein<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Luxemburg<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mali<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Marshall-eilande<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Monaco<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mongoli\u00eb<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Paraguay<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sao Tome en Principe<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Swede<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tajikistan<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uzbekistan<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vatikaanstad<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Enige een wat al &#8216;n atlas geraadpleeg het, weet van die omvang van Britse heerssug. Min weet egter watter lang geskiedenis van boewery en diefstal Brittanje mee spog. Die merkwaardige globale grypsug van hierdie land is nie algemeen bekend nie. &#8216;n Nuwe studie het nou bevind dat die Britte byna 90 persent van alle lande &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13699\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Slegs 22 lande ter w\u00eareld het Britse plundertogte misgeloop&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13699","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13699","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13699"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13699\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13699"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13699"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13699"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}