{"id":13680,"date":"2012-11-02T04:34:11","date_gmt":"2012-11-02T04:34:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13680"},"modified":"2012-11-02T04:34:11","modified_gmt":"2012-11-02T04:34:11","slug":"fw-zuma-verskil-oor-ekonomie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13680","title":{"rendered":"FW, Zuma verskil oor ekonomie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Oudpres. FW de Klerk probeer maak asof die Nasionale Party &#8216;n beter regering was as wat die ANC is, het die ANC in die Oos-Kaap Donderdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy vergeet in ons 18 jaar van demokratiese regering, het ons dinge gedoen wat hulle opsetlik besluit het om nie te doen nie,&#8221; het Lubabalo Oscar Mabuyane, provinsiale sekretaris, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons ekonomie is in die toestand waaraan dit is omdat hulle swart mense letterlik uit die ekonomie en samelewing geskop het,&#8221; het die verklaring gelui.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het reageer op berigte dat De Klerk die ANC blameer het vir die land se toenemende ekonomiese en sosiale probleme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Klerk het Woensdag in &#8216;n toespraak voor sakeleiers teen die ANC se beleid oor die hervedeling van rykdom uitgevaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die party gaan &#8216;n toestand skep &#8220;waar mense se vooruitsigte weer bepaal sal word deur ras, eerder as individuele verdienste en omstandighede&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Klerk het erken dat sommige van die land se probleme van die apartheidsjare ge\u00ebrf is, maar dat pres. Jacob Zuma nie daarin geslaag het om dit op te los nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8230; Dis nie regverdig om al ons huidige probleme op die verlede te blameer nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het bygevoeg dat die ANC &#8220;hoofsaaklik vir die huidige krisis verantwoordelik&#8221; is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mabuyane het ges\u00ea die ANC sal sy beleid nie verander nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal voortgaan met die regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtigingsprogram en ander ekonomiese ontwikkelingsbeleid wat voortgaan om ons ekonomie te laat groei,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die beste ding wat De Klerk kan doen is om sy mond te hou of om wit Suid-Afrikaanse maatskappye aan te moedig om hulle by die nasionale demokratiese revolusie in te val deur werksgeleenthede te skep, opleidingsgeleenthede te verskaf en swart mense salarisse te betaal wat gelyk is aan hulle bruin, Indiese en wit eweknie\u00eb.&#8221;<\/p>\n<p>Bewerings dat die gaping tussen ryk en arm in die land besig is om te vergroot, is onwaar, het pres. Jacob Zuma egter Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Zuma, wat afgevaardigdes by die amptelike opening van die nasionale huis van tradisionele leiers in die parlement toegespreek het, het ges\u00ea bewerings van &#8216;n groeiende inkomstegaping is &#8216;n leuen wat die afgelope 18 jaar verskeie kere herhaal is.<\/p>\n<p>&#8220;Ons begin dit amper glo dat die gaping sedert 1994 vergroot het. Dit is nie wetenskaplik korrek nie,&#8221; het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p>Zuma het ges\u00ea di\u00e9 bewerings word net gemaak om die regering onregverdig te kritiseer.<\/p>\n<p>Hy het bygevoeg dat daar voor 1994 nie &#8216;n ware meting van die gaping kon wees nie, omdat net wit mense tydens die sensus getel was.<\/p>\n<p>&#8220;Ons (swart mense) is na die tuislande toe gedruk. Ons is nie getel nie en ons het nie eens geweet hoeveel ons is nie.&#8221;<\/p>\n<p>Zuma het daarop aangedring dat die gaping tussen ryk en arm eintlik verklein het.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea swart mense is voor 1994 nie toegelaat om aan die hoofstroomekonomie deel te neem nie, maar dat daar nou baie swart ondernemings op die effektebeurs is.<\/p>\n<p>&#8220;Armoede was erger voor 1994 as wat dit nou is. Mense kry nou toelaes wat hulle nie voorheen gekry het nie. As dit nie die gaping verklein nie, wat gaan dit dan doen?&#8221;<\/p>\n<p>Zuma het ook ges\u00ea die regering is besig om mense se lewensgehalte te verbeter.<\/p>\n<p>&#8220;Mense wat vir die koerante skryf is geleerde mense en ons aanvaar wat hulle skryf is waar. Dit is propaganda, wat baie gevaarlik is.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oudpres. FW de Klerk probeer maak asof die Nasionale Party &#8216;n beter regering was as wat die ANC is, het die ANC in die Oos-Kaap Donderdag ges\u00ea. &#8220;Hy vergeet in ons 18 jaar van demokratiese regering, het ons dinge gedoen wat hulle opsetlik besluit het om nie te doen nie,&#8221; het Lubabalo Oscar Mabuyane, provinsiale &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13680\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;FW, Zuma verskil oor ekonomie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13680","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13680","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13680"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13680\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13680"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13680"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13680"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}