{"id":13679,"date":"2012-11-01T13:55:28","date_gmt":"2012-11-01T13:55:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13679"},"modified":"2012-11-01T13:55:28","modified_gmt":"2012-11-01T13:55:28","slug":"jaap-kelder-le-beslag-op-munisipale-bussie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13679","title":{"rendered":"Jaap Kelder l\u00ea beslag op munisipale bussie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Mnr.  Jaap Kelder, die bekende munisipale aktivis en Afrikanerleier, het so  pas beslag gel\u00ea op \u2018n voertuig wat aan die Ekurhuleni-munisipaliteit  behoort. \u2018n Mercedes-Vito-bussie met die registrasienommer SFX904GP sal  nou opgeveil word om die R16 425 wat die munisipaliteit mnr. Kelder  skuld, te delg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  skuld het oorspronklik ontstaan omdat Ekurhuleni mnr. Kelder se  elektrisiteit by sy sakeperseel in Edenvale \u201conwettig afgesny het\u201d.  Hierna het mnr. Kelder die munisipaliteit vir skadevergoeding gedagvaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs nadat die hofbevel teen Ekurhuleni verkry is, het hulle nie die R16 425 betaal nie. In \u2018n epos vra mnr. Jaap Kelder: \u201cSou  dit werkilk moontlik wees dat die tweede grootste munisipale metro in  die land &nbsp;se finansies so beroerd is dat hulle bates verkoop moet word  om skulde te betaal en d\u00edt dan agv. die feit dat hulle my fabriek se  krag onwettig afgesny het of sou dit wees dat hulle administrasie so  swak is dat hulle duisende rande aan regskoste onnodig verspil?\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr.  Kelder is ook voorsitter van die nasionale belastingbetalersunie wat  reeds meer as 40 hofsake teen munisipaliteite landwyd gevoer het ten  einde belastingbetalers se regte af te dwing en korrupsie en wanbestuur  hok te slaan. PRAAG en die NBU het verlede jaar in September \u2018n groot  Afrikanervergadering in Centurion gere\u00ebl wat op die sogenaamde  \u201cStrategiese Komitee\u201d van alle Afrikaanse organisasies uitgeloop het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eerskomende  Saterdag 3 November vind daar weereens in Pretoria \u2018n geslote  vergadering van alle Afrikaanse organisasies plaas wat deur die  Strategiese Komitee gere\u00ebl is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog  \u2018n lid van die SK, mnr. Botha Laubscher, vertel dat daar ook op  Heilbron gereeld skuldinvorderingsake teen die plaaslike munisipaliteit  gevoer word. By geleentheid het die balju al op die raadsaal se meubels  beslag gel\u00ea, maar voordat di\u00e9 op \u2018n veiling verkoop kon word, is die  skuld vereffen.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/declacar.com.ua\/persons\/%D0%A4%D1%96%D0%BB%D1%8C%D1%87%D0%B0%D0%BA%D0%BE%D0%B2_%D0%9E%D0%BB%D0%B5%D0%BA%D1%81%D0%B0%D0%BD%D0%B4%D1%80_%D0%92%D0%B0%D1%81%D0%B8%D0%BB%D1%8C%D0%BE%D0%B2%D0%B8%D1%87-490462\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr. Jaap Kelder, die bekende munisipale aktivis en Afrikanerleier, het so pas beslag gel\u00ea op \u2018n voertuig wat aan die Ekurhuleni-munisipaliteit behoort. \u2018n Mercedes-Vito-bussie met die registrasienommer SFX904GP sal nou opgeveil word om die R16 425 wat die munisipaliteit mnr. Kelder skuld, te delg. Die skuld het oorspronklik ontstaan omdat Ekurhuleni mnr. Kelder se elektrisiteit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13679\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jaap Kelder l\u00ea beslag op munisipale bussie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13679","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13679","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13679"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13679\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13679"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13679"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13679"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}