{"id":13677,"date":"2012-11-01T13:04:39","date_gmt":"2012-11-01T13:04:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13677"},"modified":"2012-11-01T13:04:39","modified_gmt":"2012-11-01T13:04:39","slug":"katrina-irene-sandy","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13677","title":{"rendered":"Katrina, Irene, Sandy"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/11\/sandyhaiti.jpg\" \/>Water wat ses voet hoog gestyg het nog skaars heeltemal weggedreineer uit die strate van Coney Island in Brooklyn, NY, toe swart plunderaars reeds op die oorblyfsels van kwesbare winkels op Mermaid Avenue begin toesak het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dinsdagoggendvroeg het werkers by Mega Aid Apteek aangekom om uit te vind dat die orkaan Sandy nie alleen die gebou verniel het nie, maar diewe wat ingebreek het is met meer as 10.000 farmaseutiese items weg. Die meeste van die gesteelde goedere is voorskrifmedisyne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die water is net weg en mense begin die strate invaar en beroof winkels,&#8221; het &#8216;n gefrustreerde werker by die apteek, wat anoniem wou bly, aan HuffPost ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy en die apteek se bestuurder, die 27-jarige Stan Gutkin, het na hul winkel in ongeloof gestaar terwyl werkers herwinbare voorrade probeer red het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek weet nie eens wat dit gaan neem totdat ons operasioneel is nie,&#8221; het Gutkin ges\u00ea. &#8220;Dit breek die onderneming. Ek weet nie waar om te begin nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hul storie was net een van vele op Mermaid Avenue, een van slegs vele in Coney Island Dinsdag. Die polisieteenwoordigheid in die omgewing is opgeskerp nadat plunderaars gesteel het van banke, apteke en ander winkels met waardevolle voorraad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit raak &#8216;n misdaad wat byna na enige ramp reeds verwag word. Toe die orkaan Irene die Atlantiese kus verlede jaar getref het, was plundery so algemeen dat truTV &#8216;n skyfievertoning van die misdaad kon saamstel. Kort na die orkaan Katrina is New Orleans met plundery en gewelddadige aanvalle geteister.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wanneer dit donker word, dan word dit werklik gevaarlik hier &#8211; dit is waarom daar &#8216;n polisiebeampte op elke blok is,&#8221; het een NYPD-beampte ges\u00ea aan HuffPost. &#8220;Hulle steel alles.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die buurt is die tuiste van &#8216;n stadsbehuisingsprojek genaamd Ocean Towers, waar &#8216;n geveg uitgebreek het in die teenwoordigheid van verslaggewers en polisie, waarskynlik oor gesteelde goedere. Inwoners van die toringgebou, wat in donkerte gehul is, het objekte na die polisie begin gooi wat orde wou handhaaf, met &#8216;n kattegemaai wat geheers het soos swart inwoners vloek en skel en by die vensters uithang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mense val mekaar nou aan,&#8221; het een inwoner ges\u00ea en haar kop geskud. &#8220;Selfs wanneer daar geen ramp is nie, is hierdie gebou rampspoedig. Maar n\u00e1 die orkaan, het dit net mal geraak.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jamaika, Kuba en die Bahamas is ook direk deur Sandy getref as &#8216;n Kategorie 1- en 2-storm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Orkaan Sandy het in die Karibiese Eilande minstens 69 mense dood gelaat, duisende dakloos en min fondse vir heropbou. Die Karibiese slagting word grootliks ge\u00efgnoreer deur media-fokus op die VSA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sandy het die lewens van 52 mense in Haiti, 11 in Kuba, twee in die Bahamas, twee in die Dominikaanse Republiek, een in Jamaika en een in Puerto Rico ge\u00ebis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Water wat ses voet hoog gestyg het nog skaars heeltemal weggedreineer uit die strate van Coney Island in Brooklyn, NY, toe swart plunderaars reeds op die oorblyfsels van kwesbare winkels op Mermaid Avenue begin toesak het. Dinsdagoggendvroeg het werkers by Mega Aid Apteek aangekom om uit te vind dat die orkaan Sandy nie alleen die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13677\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Katrina, Irene, Sandy&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":13676,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13677","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13677","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13677"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13677\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/13676"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13677"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13677"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13677"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}