{"id":13672,"date":"2012-11-01T06:38:09","date_gmt":"2012-11-01T06:38:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13672"},"modified":"2012-11-01T06:38:09","modified_gmt":"2012-11-01T06:38:09","slug":"vsa-val-van-toptien-welvarendheidsindeks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13672","title":{"rendered":"VSA val van toptien welvarendheidsindeks"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die VSA het vir die eerste keer van &#8216;n ligatabel geval wat die toptien mees welvarende lande aandui en wat drie Skandinawiese lande bo-aan vir welvaart en welsyn plaas.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA het vanaf die 10de plek op die Legatum Instituut se jaarlikse welvaartindeks gedaal tot 12de posisie te midde van verhoogde onsekerheid oor die gesondheid van die ekonomie en die vermo\u00eb van politici. Noorwe\u00eb, Denemarke en Swede is as die mees welvarende op die indeks verklaar, wat di\u00e9 week in Londen vrygestel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met die presidensi\u00eble verkiesing net &#8216;n week weg, het die navorsingsgroep ges\u00ea dat die stand van die Amerikaanse ekonomie verswak het onder di\u00e9 van 19 mededingers. Die verslag het ook getoon dat respek vir die regering geval het, minder Amerikaners sien harde werk as nuttig, terwyl nuutgestigte maatskappye ho\u00ebr aanvangskostes moet aangaan en die uitvoer van ho\u00eb-tegnologie produkte daal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Terwyl die VSA sukkel om die boublokke van die Amerikaanse Droom te herwin, is dit nou &#8216;n goeie tyd om te oorweeg wat die beste sal wees om die land te terug lei na voorspoed en hoe om te kompeteer met die ratser lande,&#8221; s\u00ea Jeffrey Gedmin, die Legatum Instituut se president en hoof uitvoerende beampte in &#8216;n verklaring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ses-jaar-oue Legatum Prosperity Index is &#8216;n studie van die welvaart en welsyn in 142 lande, gebaseer op agt kategorie\u00eb soos ekonomiese mag, onderwys en bestuur. Met 96 persent van die w\u00eareld se bevolking, is dit &#8216;n poging om die meting van &#8216;n land se ekonomiese gesondheid uit te brei buite aanwysers soos die bruto binnelandse produk (BBP).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Legatum Instituut is die openbare beleidsnavorsingafdeling en deel van die Legatum Groep, &#8216;n private beleggingsgroep in Dubai, gestig in 2006 deur die Nieu-Seelandse miljard\u00ear Christopher Chandler.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag toon dat selfs te midde van die ergste finansi\u00eble krisis sedert die Groot Depressie, globale welvaart toegeneem het oor al die streke in die afgelope vier jaar, maar die gevoel van veiligheid en sekuriteit het verminder te midde van spanning in die Midde-Ooste en vrees vir misdaad in Latyns-Amerika .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Noorwe\u00eb en Denemarke behou die voorste posisies in algemene welvaart, terwyl Swede, Australi\u00eb en Nieu-Seeland in die derde verbygesteek. Kanada, Finland, Nederland, Switserland en Ierland het die top tien afgerond. Die Sentraal-Afrikaanse Republiek is heel onder ingedeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy sub-indekse, het Legatum Switserland as die sterkste ekonomie met die beste stelsel van regering uitgesonder. Denemarke is die mees ondernemende en Nieu-Seeland het die beste opvoeding, terwyl gesondheid die beste in Luxemburg is en Ysland is die veiligste. Kanadese geniet die mees persoonlike vryheid en Noorwe\u00ebrs het die mees uitgebreide sosiale kapitaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met president Barack Obama en die Republikeinse uitdager Mitt Romney wat vir die Wit Huis stoei, het Legatum ges\u00ea die Amerikaanse ekonomie het twee plekke van verlede jaar tot 20 gedaal. Dit het bevind dat Amerikaners hul regering minder vertrou, van van 42 persent verlede jaar tot 39 persent tans.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geteister deur die eurosone skuldkrisis, het 24 uit 33 Europese lande, &#8216;n afname in hul ekonomiese telling sedert 2009 getoon, volgens Legatum. Op die welvaartskaal, het Griekeland die grootste daling in 2012 aangeteken, en met 10 plekke geval sedert 2009 tot 49. Spanje bly op die 23ste plek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Verenigde Koninkryk is 13de, een voor Duitsland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Asi\u00eb, is Hong Kong, Singapoer en Taiwan ingedeel in die top tien vir hul ekonomie\u00eb en die top 20 algehele indeks. Indonesi\u00eb het die grootste styging in die welvaart van &#8216;n land sedert 2009 beleef, en 26 posisies gevorder tot 63.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Switserland, Noorwe\u00eb en Singapoer is bo in die ekonomie sub-indeks, wat tevredenheid met die ekonomie en die verwagtinge betref, die doeltreffendheid van die finansi\u00eble sektor en die fondamente vir groei meet. Denemarke is voor Swede en Finland vir die krag van innovasie en toegang tot geleenthede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Switserland het ook bo-aan die ranglys vir die beste regering ge\u00ebindig. Dit is gevolg deur Nieu-Seeland en Denemarke vir doeltreffendheid en aanspreeklikheid van wetgewers, die regverdigheid van die verkiesings, die deelname van mense in die politieke proses en die oppergesag van die reg. Die hoogste punte vir onderwys het aan Nieu-Seeland, Australi\u00eb en Kanada gegaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Luxemburg, die VSA en Switserland is die beste vir gesondheid en infrastruktuur sowel as voorkomende sorg en tevredenheid met die diens. Ysland, Noorwe\u00eb en Finland is bo-aan die lys vir veiligheid en sekuriteit, met Tsjad, Kongo en Afghanistan die heel laagste<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kanada, Nieu-Seelanders en Australi\u00eb geniet die meeste vryheid en sosiale verdraagsaamheid. Denemarke en Australi\u00eb het die hoogste tellings vir sosiale kapitaal gemeet aan sosiale kohesie, die gesin en gemeenskapsnetwerke.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/society\/64045-danilchenko-yu-b-i-prokuratura-zhdut-maksimalnogo-nakazaniya-dlya-organizatora-russkoj-vesny.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VSA het vir die eerste keer van &#8216;n ligatabel geval wat die toptien mees welvarende lande aandui en wat drie Skandinawiese lande bo-aan vir welvaart en welsyn plaas. Die VSA het vanaf die 10de plek op die Legatum Instituut se jaarlikse welvaartindeks gedaal tot 12de posisie te midde van verhoogde onsekerheid oor die gesondheid &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13672\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA val van toptien welvarendheidsindeks&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13672","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13672","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13672"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13672\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13672"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13672"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13672"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}