{"id":13662,"date":"2012-10-30T07:24:43","date_gmt":"2012-10-30T07:24:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13662"},"modified":"2012-10-30T07:24:43","modified_gmt":"2012-10-30T07:24:43","slug":"poolse-lugramp-sleutelgetuie-opgehang","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13662","title":{"rendered":"Poolse lugramp: Sleutelgetuie opgehang"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Poolse parlement\u00eare ondersoek na die President Lech Kaczynski se vliegtuigongeluk in Smolensk in 2010 oorweeg om &#8216;n getuiebeskermingsprogram te loods nadat &#8216;n vlugingenieur wat kritiese getuienis sou lewer opgehang gevind is in sy huis in Warskou.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die liggaam van Remigiusz Mus, &#8216;n 42-jaar-oue lugvaart-ingenieur, is Saterdag deur sy vrou in die kelder van hul huis in &#8216;n voorstad van die Poolse hoofstad gevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoof van die Poolse parlement\u00eare kommissie, Antonie Macierewicz, wat die ongeluk ondersoek waarin 95 amptenare en ho\u00eblui dood is, het ges\u00ea dat Mus een van twee belangrike getuies in die saak was. Met Mus dood, bly net die een sleutelgetuie Artur Wosztyl oor, het Macierewicz ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dariusz Slepokura, &#8216;n woordvoerder van die Warskou-distriksaanklaer se kantoor, het gister ges\u00ea Mus het waarskynlik selfmoord gepleeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mus se selfmoord is die tweede voorval van sy soort verbonde aan die ondersoek van die 10 April 2010-vliegtuigongeluk, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ramp het die hele Poolse leierskap uitgewis. Die meeste van die land se top-politieke, milit\u00eare, finansi\u00eble en godsdienstige leiers was op dieselfde vlug na Smolensk om die Katynwoudslagting van 1939 te herdenk. Di\u00e9 leierskap was as baie pro-Amerikaans beskou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel die Katynslagting vroe\u00ebr spanning tussen Rusland en Pole veroorsaak het, was die Russiese publiek se skok en afgryse na die ongeluk ironies genoeg &#8216;n element wat die twee lande weer saamgesnoer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens die ondersoek, het Mus getuig dat grondbeheer in Smolensk die vlie\u00ebniers toestemming gegee het om te daal na &#8216;n hoogte van 50 meter. Mus se getuienis weerspreek die amptelike Poolse weergawe, wat ges\u00ea het dat die lugkontroleerder slegs toestemming tot 100 meter gegee het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vlie\u00ebniers is gewaarsku dat toestande van swaar mis en swak sig by Smolensk se milit\u00eare vliegveld heers, en is gevra om na &#8216;n ander lughawe te gaan. Die bemanning vir die vlug is glo &#8216;n dag voor die tyd aangestel nadat die gewone span aanges\u00ea is om nie te rapporteer vir diens nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die onervare vlie\u00ebnier het nogtans besluit om te land ten spyte van Russiese waarskuwings. Transkripsies van die vliegtuig se swart vlugopnemer het aan die lig gebring dat die vlie\u00ebniers gedwing is om so gou as moontlik te land. Die opname het ook getoon dat een amptenaar voortdurend in die kajuit was gedurende die vlug om druk op die bevelvoerder te plaas, en dat die Hoof van die Lugmag van Pole teenwoordig was in die kajuit ten tye van die ongeluk.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0441\u043a\u043e\u0439 \u043e\u0431\u043b\u0430\u0441\u0442\u0438<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Poolse parlement\u00eare ondersoek na die President Lech Kaczynski se vliegtuigongeluk in Smolensk in 2010 oorweeg om &#8216;n getuiebeskermingsprogram te loods nadat &#8216;n vlugingenieur wat kritiese getuienis sou lewer opgehang gevind is in sy huis in Warskou. Die liggaam van Remigiusz Mus, &#8216;n 42-jaar-oue lugvaart-ingenieur, is Saterdag deur sy vrou in die kelder van hul &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13662\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Poolse lugramp: Sleutelgetuie opgehang&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13662","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13662","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13662"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13662\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13662"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13662"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13662"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}