{"id":13660,"date":"2012-10-30T05:45:11","date_gmt":"2012-10-30T05:45:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13660"},"modified":"2012-10-30T05:45:11","modified_gmt":"2012-10-30T05:45:11","slug":"superstorm-sandy-saai-verwoesting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13660","title":{"rendered":"Superstorm Sandy saai verwoesting"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">President Obama moes sy reisplanne afstel nadat Orkaan Sandy teen die ooskus van die VSA woed, grootskaalse oorstromings veroorsaak, en New York in duisternis gelaat het. Die &#8220;superstorm&#8221; het reeds talle lewens ge\u00ebis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Stede aan die ooskus is gedeeltelikk lamgel\u00ea deur die &#8220;superstorm&#8221;. Skole bly gesluit en daar is geen openbare vervoer nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Deel van &#8216;n kernkragstasie is gesluit laat Maandag terwyl &#8216;n ander aanleg &#8211; die land se oudste &#8211; op &#8216;n gereedheidsgrondslag geplaas is na water 6 meter bo seevlak gestyg het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die kernkragaanlegte by Indian Point, 45 myl noord van New York City, is om 22:45 gesluit as gevolg van eksterne probleme s\u00ea Entergy Corp, wat die aanleg bedryf. Die maatskappy het ges\u00ea daar is geen risiko vir werknemers of die publiek nie, en die aanleg is nie in gevaar as gevolg van stygende watervlakke van die Hudson-rivier nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oudste Amerikaanse kernkragstasie, New Jersey se Oyster Creek, is reeds gesluit, maar die oorsigliggaam het die veiligheidstoestand by die aanleg na &#8220;gevaar&#8221; opgegradeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minstens 13 mense is in die VSA en in Kanada dood toe die orkaan bome en kragpale ontwortel het. Derduisende mense moes hul woonplekke ontruim en die kragtoevoer in 11 deelstate is belemmer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Motors is n New York deur oorstromings meegesleur en tonnels en dele van die die moltreinstelsel is onder water nadat die East- en die Hudsonrivier se watervlakke met meer as 4 meter gestyg het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na raming is sowat ses miljoen mense sonder elektrisiteit gelaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pasi\u00ebnte in New York se universiteitshospitaal moes na ander hospitale verskuif word nadat die kragtoevoer asook die nood-kragopwekker onklaar geraak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Swaar sneeuneerslae het ook na wat berig word in dele van Wes-Virgini\u00eb, Maryland en Noord-Carolina voorgekom nadat Orkaan Sandy met &#8216;n koue front uit Kanada gebots het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skade wat deur die storm aangerig is kan volgens sommige waarnemers meer as R160 miljard beloop.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043e\u0431\u044b\u0441\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Obama moes sy reisplanne afstel nadat Orkaan Sandy teen die ooskus van die VSA woed, grootskaalse oorstromings veroorsaak, en New York in duisternis gelaat het. Die &#8220;superstorm&#8221; het reeds talle lewens ge\u00ebis. Stede aan die ooskus is gedeeltelikk lamgel\u00ea deur die &#8220;superstorm&#8221;. Skole bly gesluit en daar is geen openbare vervoer nie. Deel van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13660\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Superstorm Sandy saai verwoesting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13660","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13660","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13660"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13660\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13660"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13660"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13660"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}