{"id":13654,"date":"2012-10-29T07:33:58","date_gmt":"2012-10-29T07:33:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13654"},"modified":"2012-10-29T07:33:58","modified_gmt":"2012-10-29T07:33:58","slug":"george-clooney-se-soedan-was-uit-die-lug-aangeval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13654","title":{"rendered":"George Clooney s\u00ea Soedan was uit die lug aangeval"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Analise van satellietbeelde van &#8216;n Soedanese wapenfabriek wat Khartoem s\u00ea Israel het vroe\u00ebr hierdie week gebombardeer, dui daarop die plek wel gebombardeer is, het &#8216;n moniteringsgroep Saterdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Satellite Sentinel Project, wie se stigters Hollywood-akteur George Clooney insluit asook die Enough Project, het ges\u00ea hulle het &#8216;n vergelykende analise van digitale beelde van die wapenfabriek in Khartoem gemaak. &#8216;n Groot ontploffing het Dinsdag twee lewens ge\u00ebis en &#8216;n groot brand veroorsaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die beelde toon ses groot kraters, elk ongeveer 16 meter breed en in ooreenstemming met impakkraters geskep deur &#8216;n lugaanval, gesentreer in &#8216;n plek waar, tot onlangs, nog sowat 40 skeepshouers gestapel was,&#8221; het die groep het &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Beeld van 12 Oktober toon die stoorhouers gestapel langs &#8216;n 60-meter-lange skuur,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Terwyl (Sentinel) nie kan bevestig dat die houers op die terrein op 24 Oktober was nie, toon analise van die beelde die teenwoordigheid van baie volatiele vrag in die middelpunt van die ontploffings.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nie duidelik uit die beelde wie vir die aanval verantwoordelik was nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Groot brand het laat Dinsdag by die Yarmoukwapenfabriek in die suide van Khartoem uitgebreek, wat deur verskeie ontploffings geruk is, het getuies ges\u00ea. Brandbestryders het meer as twee uur nodig gehad om die vuur te blus by Soedan se hooffabriek vir ammunisie en handwapens.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aanvanklik het die goewerneur van Khartoem eksterne oorsake vir die brand uitgesluit. Maar Soedan se minister van inligting, Ahmed Belal Osman het later aan verslaggewers ges\u00ea dat vier milit\u00eare vliegtuie die Yarmoukfabriek aangeval het en Israel sit daaragter.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Israel het ook nie verantwoordelikheid vir die aanval bevestig of ontken nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Oos-Afrikaland, het noue bande met Iranse en Soenni-jihadis, en word lank reeds deur Israel as &#8216;n roete vir wapens na die Hamas-regeerde Gasagebied beskou, via die Egiptiese Sina\u00efwoestyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nie die eerste keer Soedan het Israel daarvan beskuldig dat hulle aanvalle loods nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die satellietbeelde kan <a href=\"http:\/\/www.flickr.com\/photos\/enoughproject\/sets\/72157631860293132\/with\/8126235167\/\">hier <\/a>besigtig word.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.xrayvaz.ru\/object\/dostavka-iz-kitaya-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Analise van satellietbeelde van &#8216;n Soedanese wapenfabriek wat Khartoem s\u00ea Israel het vroe\u00ebr hierdie week gebombardeer, dui daarop die plek wel gebombardeer is, het &#8216;n moniteringsgroep Saterdag ges\u00ea. Die Satellite Sentinel Project, wie se stigters Hollywood-akteur George Clooney insluit asook die Enough Project, het ges\u00ea hulle het &#8216;n vergelykende analise van digitale beelde van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13654\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;George Clooney s\u00ea Soedan was uit die lug aangeval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13654","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13654","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13654"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13654\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13654"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13654"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13654"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}