{"id":13652,"date":"2012-10-29T05:39:46","date_gmt":"2012-10-29T05:39:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13652"},"modified":"2012-10-29T05:39:46","modified_gmt":"2012-10-29T05:39:46","slug":"bds-verwelkom-anc-se-israel-boikot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13652","title":{"rendered":"BDS verwelkom ANC se Israel-boikot"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Boikotte, disinvestering en sanksies SA (BDS) verwelkom die standpunt deur die ANC se Internasionale Solidariteit-konferensie om die internasionale boikot teen Israel te ondersteun.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was wydverspreide steun vir die posisie van internasionale afgevaardigdes, met die uitsondering van &#8216;n afgevaardigde uit Duitsland, wat aangevoer het dat Israel nie kan vergelyk word met apartheid Suid-Afrika nie, het BDS ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANC-voorsitter, Baleka Mbete, het sterk gereageer, en ges\u00ea dat sy self na Palestina gereis het en dat die Israeliese regime nie slegs vergelykbaar is nie maar veel erger as apartheid Suid-Afrika,&#8221; het BDS ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Me. Mbete het dawerende applous ontvang van afgevaardigdes vir haar standpunt.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige Nederlandse anti-apartheidaktivis Adri Nieuwhof het in &#8216;n verklaring namens meer as 150 aktiviste, &#8216;n beroep op die African National Congress gedoen om die boikotveldtog te ondersteun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verteenwoordigers van meer as 35 organisasies, in nege lande, het die verklaring ondersteun, BDS ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;By die geleentheid van die derde ANC Internasionale Solidariteit-konferensie, doen ons &#8216;n beroep op die ANC om die Palestynse volk in hulle stryd vir vryheid, geregtigheid en gelykheid te ondersteun &#8230;,&#8221; het BDS in sy verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons doen &#8216;n beroep op die ANC om die Palestynse oproep te ondersteun vir boikotte, disinvestering en sanksies as uitdrukking van die party se solidariteit met die stryd van die Palestynse volk om hul regte te geniet,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Verteenwoordiger van die Palestynse Bevrydingsorganisasie is verheig oor die verklaring, en beklemtoon die lot van die Palestynse politieke gevangenes in Israeliese tronke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die konferensie het in sy verklaring &#8216;n oproep vir die vrylating van al die Palestynse politieke gevangenes gedoen.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Boikotte, disinvestering en sanksies SA (BDS) verwelkom die standpunt deur die ANC se Internasionale Solidariteit-konferensie om die internasionale boikot teen Israel te ondersteun. Daar was wydverspreide steun vir die posisie van internasionale afgevaardigdes, met die uitsondering van &#8216;n afgevaardigde uit Duitsland, wat aangevoer het dat Israel nie kan vergelyk word met apartheid Suid-Afrika nie, het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13652\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;BDS verwelkom ANC se Israel-boikot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13652","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13652","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13652"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13652\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13652"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13652"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13652"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}