{"id":13644,"date":"2012-10-26T06:15:45","date_gmt":"2012-10-26T06:15:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13644"},"modified":"2012-10-26T06:15:45","modified_gmt":"2012-10-26T06:15:45","slug":"sa-reserviste-dalk-in-mali-drk-ontplooi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13644","title":{"rendered":"SA-reserviste dalk in Mali, DRK ontplooi"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Burgerlikes wat milit\u00eare opleiding ondergaan het, kan binnekort vir aktiewe diens opgeroep word en potensieel in dodelike vredeshandhawingsoperasies ontplooi word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse weermag &#8211; reeds deur vredehandhawingsontplooiings regoor die kontinent oorlaai &#8211; is besig om voor te berei vir die ontplooiing van honderde bykomende troepe, met inbegrip van burgerlike reserviste, vir vredemissies. Daar is sowat 15.000 le\u00ebrreserviste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voor gister se aankondiging, het president Jacob Zuma ges\u00ea hy sal dit sterk oorweeg dat soldate in Mali in &#8216;n Afrika-Unie-vredesmag dien. As Zuma die groen lig gee, kan die ontplooiing reeds vroeg volgende jaar gebeur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Weermaghoof, luitenant-generaal Amos Masondo, het gister bevestig dat dringende versoeke deur Mali en die Demokratiese Republiek van die Kongo gerig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wag om te hoor wat gedoen moet word,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Masondo het ges\u00ea die aanstelling van Nkosazana Dlamini-Zuma as AU-voorsitter sou lei tot verhoogde eise vir Suid-Afrikaanse magte in Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ongelukkig is ons deur ons getalle beperk. Indien die versoek goedgekeur word, sal die magte baie reserviste insluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het eenvoudig nie genoeg staandemaglede nie. Ons is reeds oorlaai in Afrika, met honderde van ons troepe ontplooi op ons grense.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Masondo het ges\u00ea groot bedrae geld word tans spandeer op opleiding, en die opgradering van toerusting is &#8216;n prioriteit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mali se regering is tans gewikkel in &#8216;n gewelddadige konfrontasie met Islamistegroepe wat probeer om die staat omver te werp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering van die Demokratiese Republiek van die Kongo, saam met die VN, is tans betrokke in bloedige veldslae teen die rebellemagte wat met swaar artillerie en tenks gewapen is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorgestelde ontplooiing sal oorweeg word terwyl 3000 Suid-Afrikaanse soldate deelneem in &#8216;n oefening by die gevegsopleidingsentrum in die Noord-Kaap.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Burgerlikes wat milit\u00eare opleiding ondergaan het, kan binnekort vir aktiewe diens opgeroep word en potensieel in dodelike vredeshandhawingsoperasies ontplooi word. Die Suid-Afrikaanse weermag &#8211; reeds deur vredehandhawingsontplooiings regoor die kontinent oorlaai &#8211; is besig om voor te berei vir die ontplooiing van honderde bykomende troepe, met inbegrip van burgerlike reserviste, vir vredemissies. Daar is sowat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13644\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA-reserviste dalk in Mali, DRK ontplooi&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13644","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13644","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13644"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13644\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13644"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13644"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13644"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}