{"id":13634,"date":"2012-10-24T05:59:27","date_gmt":"2012-10-24T05:59:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13634"},"modified":"2012-10-24T05:59:27","modified_gmt":"2012-10-24T05:59:27","slug":"media24-berig-oor-rassistiese-aanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13634","title":{"rendered":"Media24 berig oor &#8216;rassistiese&#8217; aanval"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Swart vrou van New Orleans beweer sy is deur drie mans aan die brand gesteek wat haar motor met rassistiese slagspreuke gevandaliseer het, <a href=\"http:\/\/afrikaans.news24.com\/Wereld\/Nuus\/Vrou-van-New-Orleans-aan-die-brand-gesteek-in-rasse-aanval-20121023\">berig Media24<\/a>. Die hele verhaal blyk egter <a href=\"http:\/\/www.franklinsun.com\/news.php?id=5412\">&#8216;n versinsel<\/a> te wees. Media24 het nog geen regstelling gepubliseer nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Polisie in Winnsboro, in die VSA, het op &#8216;n nuuskonferensie ges\u00ea hulle glo Sharmeka Moffitt het &#8216;n storie versin dat sy aangeval en verbrand is Sondagnag by Civitan Park in Winnsboro in &#8216;n rassistiese aanval op haar.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Moffitt, 20, het aan die polisie ges\u00ea &#8220;KKK&#8221; en &#8220;nigger&#8221; is op die enjinkap van haar Buick LaCross met tandepasta geskryf en sy is deur die rassiste aan die brand gesteek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polisiebeamptes het Sharmeka Moffitt, 20, met brandwonde oor die helfte van haar liggaam gekry toe hulle Sondagaand in &#8216;n noodoproep na die toneel ontbied is, het Julie Lewis, woordvoerder vir die Louisiana-polisie, vroe\u00ebr ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die FBI het die saak as &#8216;n moontlike haatmisdaad ondersoek, maar niemand is in verband met die voorval in hegtenis geneem nie. Lewis het bygevoeg dat Moffitt in &#8216;n kritieke toestand in die hospitaal is en dat sy derdegraadse brandwonde opgedoen het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Moffitt het aan die polisie ges\u00ea dat die rassiste haar met &#8216;n vlambare vloeistof gegooi het en haar toe aan die brand gesteek het, en polisiebeamptes het die letters KKK, wat verwys na die rassistiese Ku Klux Klan-groep, asook &#8220;nigger&#8221; op die motor aangetref.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Moffitt het tydens haar oproep haar aanvallers as drie mans met wit puntkappies of hoede beskryf. Sy kon egter nie die ras van die mans positief identifiseer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kevin Cobb, Franklin se polisiehoof, het ges\u00ea owerhede sal alle leidrade opvolg in &#8216;n poging om die skuldiges op te spoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het egter aan die lig gekom dat die swart vrou die hele verhaal versin het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/nacp_6db6853a-316d-40e3-b386-777573bedb6b\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart vrou van New Orleans beweer sy is deur drie mans aan die brand gesteek wat haar motor met rassistiese slagspreuke gevandaliseer het, berig Media24. Die hele verhaal blyk egter &#8216;n versinsel te wees. Media24 het nog geen regstelling gepubliseer nie. Polisie in Winnsboro, in die VSA, het op &#8216;n nuuskonferensie ges\u00ea hulle glo &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13634\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Media24 berig oor &#8216;rassistiese&#8217; aanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13634","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13634","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13634"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13634\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13634"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13634"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13634"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}