{"id":13631,"date":"2012-10-24T04:19:55","date_gmt":"2012-10-24T04:19:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13631"},"modified":"2012-10-24T04:19:55","modified_gmt":"2012-10-24T04:19:55","slug":"marikana-regslui-wil-onttrek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13631","title":{"rendered":"Marikana: Regslui wil onttrek"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Regsverteenwoordigers van die mynwerkers wat in hegtenis geneem is n\u00e1 &#8216;n skietery by Lonmin se Marikana-myn het Dinsdag aan die kommissie van ondersoek oor die aangeleentheid ges\u00ea hulle mag moontlik van die proses onttrek.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het &#8216;n patroon raakgesien wat gekenmerk word deur baie dinge&#8230; die slagoffers in hierdie saak word met soveel minagting behandel dat ons nie kan voortgaan nie,&#8221; het adv. Dali Mpofu aan die voorsitter van die kommissie, die afgetrede regter Ian Farlam, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die regering weier om verteenwoordigers van die slagoffers te ondersteun&#8230; selfs met logistieke bystand.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het op 16 Augustus tydens &#8216;n gewelddadige staking by Marikana naby Rustenburg op mynwerkers geskiet. Daar is 34 mynwerkers dood en 78 gewond.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die werkers het knopkieries, pangas, stokke en ysterpype by hulle gedra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mpofu verteenwoordig 78 werkers wat in die voorval beseer is, en 275 mynwerkers wat n\u00e1 die skietery in hegtenis geneem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mpofu het ges\u00ea hy het Legal Aid SA genader vir moontlike finansi\u00eble ondersteuning vir die mynwerkers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het [Maandag] &#8216;n baie kras antwoord gekry wat s\u00ea hulle sal nie die saak befonds nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kommissie het drie groepe slagoffers ge\u00efdentifiseer: families van die werkers wat gesterf het, die werkers wat in hegtenis geneem is, en die beseerdes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ja, natuurlik word diegene wat familielede verloor het die ergste geraak,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;[Maar] diegene wat beseer is, is net so getraumatiseerd.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mpofu het ook ges\u00ea die beskuldigdes word onregverdig behandel.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Regsverteenwoordigers van die mynwerkers wat in hegtenis geneem is n\u00e1 &#8216;n skietery by Lonmin se Marikana-myn het Dinsdag aan die kommissie van ondersoek oor die aangeleentheid ges\u00ea hulle mag moontlik van die proses onttrek. &#8220;Ons het &#8216;n patroon raakgesien wat gekenmerk word deur baie dinge&#8230; die slagoffers in hierdie saak word met soveel minagting behandel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13631\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Marikana: Regslui wil onttrek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13631","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13631","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13631"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13631\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13631"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13631"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13631"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}