{"id":13625,"date":"2012-10-23T11:32:28","date_gmt":"2012-10-23T11:32:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13625"},"modified":"2012-10-23T11:32:28","modified_gmt":"2012-10-23T11:32:28","slug":"zuma-se-grondvoorstel-het-positiewe-en-negatiewe-implikasies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13625","title":{"rendered":"Zuma se grondvoorstel het positiewe en negatiewe implikasies"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die president se voorstelle oor nuwe metodes om die grondhervormingsprobleme op te los, het positiewe en negatiewe implikasies, s\u00ea dr Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die feit dat die president probeer om die onsekerheid en gebrek aan belegging in landbou met hierdie voorstelle aan te spreek, beteken dat hy wel deeglik kennis geneem het van my kritiek in die verlede oor die mislukking van die huidige grondhervormingsproses.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy voorstel van 50% van markwaarde as vergoeding waar grond oorgedra word, is totaal onrealisties en verwag van boere om die koste van grondhervorming te dra. Dit is onprakties en sal nie die probleme oplos nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorstelle om wel die kwessie van grondhervorming af te wentel na die plaaslike gemeenskap, is &#8216;n stap in die regte rigting. Die plaaslike landbougemeenskap is in &#8216;n baie beter posisie om voorstelle oor grond wat oorgedra te kan word, te maak. Hulle ken ook die plaaslike gemeenskap ten einde te weet wie sal kan slaag as boer op sulke grond. In die verlede is hierdie proses vanuit sentrale kantore kilometers daarvandaan gedoen en is grond aan persone oorhandig wat geen werklike belang of wens gehad het om dit produktief te benut nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ernstigste probleem in grondhervorming bly egter steeds die betrokke departement se totale gebrek aan kapasiteit. Voor hierdie probleem nie aangespreek word nie, loop alle nuwe en verbeterde voorstelle die risiko om te misluk.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mykharkov.info\/news-companies\/furshety-s-klassom-udobno-raznoobrazno-i-dostupno-78181.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die president se voorstelle oor nuwe metodes om die grondhervormingsprobleme op te los, het positiewe en negatiewe implikasies, s\u00ea dr Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye. Die feit dat die president probeer om die onsekerheid en gebrek aan belegging in landbou met hierdie voorstelle aan te spreek, beteken dat hy wel deeglik kennis &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13625\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma se grondvoorstel het positiewe en negatiewe implikasies&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13625","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13625","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13625"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13625\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13625"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13625"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13625"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}