{"id":13603,"date":"2012-10-19T04:55:15","date_gmt":"2012-10-19T04:55:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13603"},"modified":"2012-10-19T04:55:15","modified_gmt":"2012-10-19T04:55:15","slug":"wit-sweed-steek-stakers-op","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13603","title":{"rendered":"Wit Sweed steek stakers op"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" title=\"Liv Shange spreek die onwettige stakers toe\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/livshange.jpg\" \/>Die mynwerkersvakbond, die NUM het die <a href=\"http:\/\/www.socialistworld.net\/view\/33\">Demokratiese Sosialistiese Beweging<\/a> die skuld gegee vir die geweld wat gepaard gaan met die voortslepende onbeskermde stakings in die mynbederyf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Drie NUM-werkers is in &#8216;n kritieke toestand in die hospitaal n\u00e1 &#8216;n skermutseling tussen stakende werkers by AngloGold Ashanti in Noordwes. Die Beweging het tydens die onlangse onrus by myne na vore getree. Hulle segspersoon in Suid-Afrika is wit &#8216;n Sweedse burger, Liv Shange.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het die ontevredenheid wat deur arbeidsmakelaars geskep is, gebruik om die werklike griewe van die myners in &#8216;n <a href=\"http:\/\/www.socialistworld.net\/doc\/5901\">ideologiese rigting<\/a> te stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die werkers verwerp die tradisionele vakbonde soos die NUM, veral nadat hulle &#8216;n oorwinning behaal het oor Lonmin na &#8216;n onbeskermde staking wat gelei het tot aansienlike loonverhogings. Die Beweging het nog nie op di\u00e9 aantygings gereageer nie.<\/p>\n<p>Sowat 4 000 werkers van Lonmin se platinum-myn op Marikana het weer van die werk af weggebly en bedrywighede ontwrig, het RSG berig.<\/p>\n<p>Die myn-onrus, wat oorspronklik by di\u00e9 myn begin het, het reeds daartoe gelei dat Suid-Afrika se kredietwaardigheid afgegradeer is en die rand aansienlik verswak het.<\/p>\n<p>Bedrywighede by agt skagte word deur die aksie geraak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In nog &#8216;n verwikkeling het Gold Fields 1500 stakende mynwerkers afgedank omdat hulle die spertyd om terug te keer werk toe ge\u00efgnoreer het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Werkers van AngloGold Ashanti se Mponeng-myn wat aan &#8216;n onbeskermde staking deelneem s\u00ea hulle sal slegs samesprekings met die werkgewer hervat wanneer alle strafregtelike aanklagte teen hulle laat vaar is. Werk by die myn is op 25 September gestaak. Werkers het intussen hersiene aanbiedings van die Kamer van Mynwese verwerp.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Samancor Chroommyn by Rustenburg het intussen ges\u00ea hulle is nie bereid om toe te gee aan die R12 000 salariseis van stakende mynwerkers nie. Die mynbestuur het samesprekings gevoer met rolspelers, onder wie die strydende vakbonde die NUM en Amcu, in &#8216;n poging om die gewelddadige staking tot &#8216;n einde te bring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vakbonde is versoek om werkers te oorreed om terug te keer werk toe. Spesiale verlof wat vroe\u00ebr toegestaan is, is verleng tot Maandag. Die myn se hoof van Korporatiewe Sake en Transformasie, Archie Phalane s\u00ea die huidige salarisooreenkoms wat in September gesluit is, is gunstig en geen ander onderhandelings sal plaasvind voor di\u00e9 ooreenkoms verstryk nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3895974\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0441\u044c\u0435<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die mynwerkersvakbond, die NUM het die Demokratiese Sosialistiese Beweging die skuld gegee vir die geweld wat gepaard gaan met die voortslepende onbeskermde stakings in die mynbederyf. Drie NUM-werkers is in &#8216;n kritieke toestand in die hospitaal n\u00e1 &#8216;n skermutseling tussen stakende werkers by AngloGold Ashanti in Noordwes. Die Beweging het tydens die onlangse onrus by &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13603\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wit Sweed steek stakers op&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":13602,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13603","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13603","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13603"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13603\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/13602"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13603"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13603"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13603"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}