{"id":136,"date":"2007-02-15T08:12:27","date_gmt":"2007-02-15T08:12:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=136"},"modified":"2007-02-15T08:12:27","modified_gmt":"2007-02-15T08:12:27","slug":"minister-pallo-jordan-beskik-oor-n-wrang-humorsin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=136","title":{"rendered":"Minister Pallo Jordan beskik oor &#8216;n (wrang) humorsin"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) <\/p>\n<p> Komende n&aacute; die Ermelo-hofsaak waarin die laaste oorblywende Afrikaanse  ho&euml;rskool in die Oos-Transvaal gedwing word om Engelse klasse in te  stel, getuig minister Pallo Jordan se uitspraak dat die ANC &quot;Afrikaans  sal bevorder&quot; van &#8216;n humorsin, sy dit dan wrang. Afrikaans figureer  feitlik n&ecirc;rens meer as amptelike taal in die staatsdiens nie en word ook  op die SAUK, waartoe Afrikaners rojaal lisensiegeld en belastings bydra,  gemarginaliseer. <\/p>\n<p> Indien dit waar is dat die ANC &quot;Afrikaans bevorder&quot;, dan het Joseph  Goebbels, die destydse kultuurminister in Nazi-Duitsland, ook Joodse  kultuur &quot;bevorder&quot;. Net soos Goebbels die Duitse kultuur van Joodse  invloed wou suiwer, is die ANC en Pallo Jordan immers besig om  Suid-Afrika van Afrikaanse invloed te suiwer. Skole word verengels,  plekname word verander, die geskiedenis word herskryf om ons aandeel  daaraan te ontken en die Afrikaanse letterkunde word nie meer op skool  bestudeer nie. <\/p>\n<p> Die vergelyking tussen ANC-Suid-Afrika en Nazi-Duitsland is nie misplaas  nie, want by wyse van sy rassewetgewing is die ANC-bewind besig om op  elke vlak teen Afrikaners te diskrimineer: teen hulle taal en kultuur,  maar ook in die werkplek, in die opvoedingstelsel, asook in die ekonomie  as dit kom by hul handelsvryheid en toegang tot markte en kapitaal. Nog  nooit tevore in die geskiedenis behalwe in Nazi-Duitsland is daar so  sistematies teen &#8216;n minderheidsgroep gediskrimineer nie. <\/p>\n<p> Jordan het onlangs ges&ecirc; dat hy die naam van Pretoria sal verander as hy  &quot;die dag wakker word en lus voel om dit te doen&quot;. Dit wil voorkom asof  Jordan weer opgestaan het en &quot;lus was&quot; om grappe te maak oor die finale  oplossing wat die ANC tans op Afrikaans toepas. <\/p>\n<p> Kontakpersoon: Dan Roodt<\/p><\/div>\n<p> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/peskostruynoe-oborudovanie-f6342574\/\">\u043f\u0435\u0441\u043a\u043e\u0441\u0442\u0440\u0443\u0439\u043d\u043e\u0433\u043e \u0430\u043f\u043f\u0430\u0440\u0430\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/allkharkov.ua\/news\/state\/v-harkovskoi-oblasti-naznachen-rykovoditel-mestnoi-prokyratyry.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) Komende n&aacute; die Ermelo-hofsaak waarin die laaste oorblywende Afrikaanse ho&euml;rskool in die Oos-Transvaal gedwing word om Engelse klasse in te stel, getuig minister Pallo Jordan se uitspraak dat die ANC &quot;Afrikaans sal bevorder&quot; van &#8216;n humorsin, sy dit dan wrang. Afrikaans figureer feitlik n&ecirc;rens meer as amptelike taal in die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[47],"tags":[21094,285,173],"class_list":["post-136","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c29-praag-mediaverklarings","tag-s8-mediaverklarings","tag-minister-pallo-jordan-beskik-oor-n-wrang-humorsin","tag-select-category"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/136","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=136"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/136\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=136"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=136"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=136"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}