{"id":13590,"date":"2012-10-17T06:33:05","date_gmt":"2012-10-17T06:33:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13590"},"modified":"2012-10-17T06:33:05","modified_gmt":"2012-10-17T06:33:05","slug":"landman-help-solidariteit-se-buys-reg-oor-kultuurpolitiek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13590","title":{"rendered":"Landman help Solidariteit se Buys reg oor kultuurpolitiek"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is nie plek vir totalit\u00eare organisasies in die kultuurpolitiek nie en dis ook nie in die staatspolitiek wenslik nie,&#8221; het dr. Christo Landman in reaksie op die toespraak van mnr. Flip Buys, tydens &#8216;n vergadering van die Ad Hoc-Komitee op Eiendom op 16 Oktober in die kantore van die Transvaalse Landbou-Unie verklaar.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens mnr. Buys van die Solidariteitbeweging moet daar &#8220;wesenlike bewese steun&#8221; wees, voordat daar tot onderhandeling met die ANC oorgegaan word. Dr Landman het daarop gewys dat &#8220;die liberale koppetelmanier van meerderheid ontoepaslik op die kultuurakker is&#8221;.  So sou die liberale Demokratiese Party bv. kon argumenteer dat die meeste Afrikaners vir hulle stem.  &#8220;Is die Afrikaners dan nou liberaliste,&#8221; het dr. Landman gevra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landman het daarop gewys dat die Afrikaner as moderne Westers-beskaafde kultuurgemeenskap uit verskillende subgroepe na eie ideologie en politieke insig bestaan en dat, buite die partypolitiek, elkeen se inspraak binne die konteks van &#8216;n Afrikaner- verteenwoordigende raad uiters belangrik is. Mnr. Buys het  dr. Landman se standpunt oor die liberale demokrasie as &#8220;belaglik&#8221; bestempel. Hierop het iemand in die gehoor hoorbaar gefuilster dat &#8220;sulke taal nie in Afrikanergeledere geduld moet word nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Landman het verklaar dat die 1996-grondwet van SA in artikel 185 voorsiening maak vir die daarstelling van burgerlike rade, as instelling vir die bevordering en die beskerming van kulturele selfbeskikking.  Hy het gevra waar die rade is en wat mnr. Buys gedoen het om sodanige raad of rade tot stand te bring. Insgelyks het dr Landman n\u00e1 die vergadering informeel aan mnr. Buys gevra vir &#8216;n kopie van die konsepwet op territoriale selfbeskikking waarna artikel 235 na verwys word.  Buys kon geen antwoord hierop verskaf nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Buys het betoog dat daar &#8216;n &#8220;bre\u00eb werkbare strategie is wat geskryf moet word oor Afrikanerselfbeskikking&#8221;. Dr. Landman het op sy beurt gevra waar daardie bre\u00eb strategie is en genoem dat &#8216;n groep Afrikanerleiers weke lank reeds werk aan &#8216;n omgewingsanalise en sekere modelle, maar dat mnr. Buys nie bereid was om die gesprekke by te woon nie. Volgens hom, &#8220;is dit duidelik dat mnr Buys nie wil saamwerk met organisasies en individue wat nie &#8216;ja en amen&#8217; se op wat Buys wens moet gebeur nie&#8221;. In hierdie verband het dr. Landman n\u00e1 die vergadering daarop gewys dat &#8220;die Afrikaanse Protestantse Akademie wat reeds jare staatkundige erkenning geniet, Solidariteit probeer oortuig het om saam met die APK-akademie te werk om een oorhoofse privaat universiteit te stig.  Solidariteit het dit van die hand gewys.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens mnr Buys &#8220;is die Afrikaner &#8216;n krimpende  minderheid binne &#8216;n mislukte staat&#8221;.  Dr. Landman het verklaar dat &#8220;&#8216;n verteenwoordigende Afrikanerraad uit alle georganiseerde burgerlike organisasies saamgestel moet word en dat dit nie vir &#8216;n party is om sommige groepe gering te ag nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Buys het ook na &#8220;sekere mislukte modelle verwys&#8221;.  Daarenteen het dr. Landman verklaar dat &#8220;elke subgroep van die bre\u00eb Afrikanergemeenskap daarop geregtig is om hulle model te bemark, hoe vergesog dit nou op die oomblik mag lyk, want dinge kan oornag verander&#8221;.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Daar is nie plek vir totalit\u00eare organisasies in die kultuurpolitiek nie en dis ook nie in die staatspolitiek wenslik nie,&#8221; het dr. Christo Landman in reaksie op die toespraak van mnr. Flip Buys, tydens &#8216;n vergadering van die Ad Hoc-Komitee op Eiendom op 16 Oktober in die kantore van die Transvaalse Landbou-Unie verklaar. Volgens mnr. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13590\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Landman help Solidariteit se Buys reg oor kultuurpolitiek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13590","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13590","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13590"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13590\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13590"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13590"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13590"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}