{"id":13589,"date":"2012-10-17T05:31:24","date_gmt":"2012-10-17T05:31:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13589"},"modified":"2012-10-17T05:31:24","modified_gmt":"2012-10-17T05:31:24","slug":"romney-trap-klei-in-tweede-debat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13589","title":{"rendered":"Romney trap klei in tweede debat"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die uitdager Mitt Romney het gestruikel toe hy Barack Obama se hantering van verlede maand se dodelike aanval op &#8216;n Amerikaanse sending in Libi\u00eb probeer gebruik het as &#8216;n manier om die president as &#8220;sag&#8221; voor te stel wat Amerikaanse buitelandse milit\u00eare sendings betref.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir die Obama-kamp was die 11 September-aanval op die Benghazi-konsulaat aanvanklik moeilik om te verduidelik, omdat Stevens vir ure lank vermis is voordat hy later opgespoor is in &#8216;n hospitaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vier Amerikaners, met inbegrip van die Amerikaanse ambassadeur Chris Stevens, het in die aanval gesterf. Romney se veldtog het die aanval gebruik om Obama se bre\u00ebr Midde-Oosterse beleid aan te val.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gedurende die tweede TV-debat Donderdag, het Romney teruggekeer na sy tema dat Obama se beleid &#8220;voor ons o\u00eb ontrafel&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama het Romney daarvan beskuldig dat hy politieke munt probeer slaan uit &#8216;n nasionale veiligheidkwessie en het in sy eie verdediging ges\u00ea dat hy die Benghazi-aanval as &#8216;n &#8220;daad van terreur&#8221; beskryf het &#8216;n dag nadat dit plaasgevind het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Romney was duidelik in &#8216;n hoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek dink dit is interessant, die president het pas iets ges\u00ea, dat op die dag n\u00e1 die aanval het hy in die Roostuin ges\u00ea dat dit &#8216;n daad van terreur was,&#8221; het Romney herhaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is wat ek ges\u00ea het,&#8221; het Obama geantwoord.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy het ges\u00ea in die Roostuin die dag n\u00e1 die aanval, was dit &#8216;n daad van terreur. Dit was nie &#8216;n spontane betoging nie, is dat wat jy s\u00ea?&#8221; het Romney gevra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Gaan voort goewerneur,&#8221; het Obama ges\u00ea, en ontspanne in sy ho\u00eb stoel teruggesit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek wil seker maak ons \u200b\u200bkry dit op rekord &#8211; want dit het die president 14 dae geneem voordat hy die aanval &#8216;n daad van terreur in Benghazi genoem het,&#8221; het Romney geprotesteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Kry die transkripsie [van wat ek ges\u00ea het],&#8221; het Obama kalm voorgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Romney, skielik minder seker van homself, is deur die CNN-joernalis en debatmoderator Candy Crowley reggehelp: &#8220;Hy het in werklikheid, meneer.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Kan jy dit &#8216;n bietjie harder s\u00ea, Candy?&#8221; het Obama vermakerig gevra, duidelik in sy noppies met Romney se fout.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy het, hy het&#8230; dit as &#8216;n daad van terreur beskryf,&#8221; het sy gestotter, en Romney het verdwaas gelyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op 12 September, in die Roostuin, het Obama inderdaad ges\u00ea met verwysing na die Benghazi-aanval: &#8220;Geen dade van terreur ooit sal die voorneme van hierdie groot nasie skud nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/13.09.2010\/a_filchakov_naznachen_prokurorom_dergachevskogo_rajona\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die uitdager Mitt Romney het gestruikel toe hy Barack Obama se hantering van verlede maand se dodelike aanval op &#8216;n Amerikaanse sending in Libi\u00eb probeer gebruik het as &#8216;n manier om die president as &#8220;sag&#8221; voor te stel wat Amerikaanse buitelandse milit\u00eare sendings betref. Vir die Obama-kamp was die 11 September-aanval op die Benghazi-konsulaat aanvanklik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13589\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Romney trap klei in tweede debat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13589","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13589","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13589"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13589\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13589"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13589"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13589"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}