{"id":13588,"date":"2012-10-17T04:57:40","date_gmt":"2012-10-17T04:57:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13588"},"modified":"2012-10-17T04:57:40","modified_gmt":"2012-10-17T04:57:40","slug":"man-sterf-na-wrede-aanval-op-egpaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13588","title":{"rendered":"Man sterf na wrede aanval op egpaar"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Bejaarde man van Springs is in die hospitaal oorlede nadat hy na bewering deur twee van sy werknemers by sy huis op 3 Oktober aangeval is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Koos Roux (67), eienaar van JR Garden Service, was die slagoffer van die wrede aanval, toe hy drie keer in die bors gesteek is deur twee swart verdagtes, wat vermoedelik vir hom gewerk het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Roux se vrou, Lena is ook aangeval toe sy na buite gegaan het om ondersoek in te stel. Sy het sewe steekwonde opgedoen en is verwurg met &#8216;n tuinslang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verdagtes is met Roux se juwele, selfoon en beursie weg. Sy kinders het verslae gereageer op die gewelddadige aanval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar was geen vyandigheid tussen my pa en die verdagtes waarvan ons bewus was nie,&#8221; het s\u00ea sy seun, Willie Badenhorst (41) ges\u00ea, wat van Umhlanga gereis om saam met die familie te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die erg beseerde egpaar is na die Netcare N17-hospitaal gehaas waar Koos met &#8216;n gat in long en lewer gediagnoseer is, waarna &#8216;n noodoperasie gedoen is om die skade te probeer herstel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;My ma was gelukkig om te ontsnap met minder ernstige wonde, alhoewel die trauma van die aanval by haar sal bly, met ons almal, vir &#8216;n lang tyd,&#8221; s\u00ea Badenhorst.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;My pa was die mees rustige, liefdevolle persoon wat jy ooit sal ontmoet. Hy was die soort van persoon wat nie &#8216;n vlieg sou seermaak nie, &#8220;s\u00ea Badenhorst hartseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die polisie het eers sy ma se verklaring afgeneem nadat die Advertiser verlede Woensdag oor die aanval berig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Springs se polisiewoordvoerder kapt. Johannes Ramphora, het in reaksie, ges\u00ea dat &#8216;n dossier vir moord geopen is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Een verdagte word gekoppel aan die saak, en is in hegtenis geneem,&#8221; het kapt. Ramphora ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy was nie in staat om verdere besonderhede te verskaf nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Springspolisie stuur om ons diepste meegevoel aan die Roux-familie en veroordeel &#8216;n barbaarse daad wat na bewering gepleeg is deur die werkers,&#8221; s\u00ea Ramphora.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Badenhorst s\u00ea dat die tuindiens sal waarskynlik gesluit word &#8220;nou dat daar niemand is om te toesig te hou nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Roux word oorleef deur sy vrou, Lena en drie seuns Willie, Andr\u00e9 (46) en Daniel (36).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het nog nie Roux se liggaam aan die familie vir die begrafnis oorhandig nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/m.dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1153552.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Bejaarde man van Springs is in die hospitaal oorlede nadat hy na bewering deur twee van sy werknemers by sy huis op 3 Oktober aangeval is. Koos Roux (67), eienaar van JR Garden Service, was die slagoffer van die wrede aanval, toe hy drie keer in die bors gesteek is deur twee swart verdagtes, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13588\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Man sterf na wrede aanval op egpaar&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13588","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13588","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13588"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13588\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13588"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13588"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13588"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}