{"id":13582,"date":"2012-10-17T04:33:59","date_gmt":"2012-10-17T04:33:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13582"},"modified":"2012-10-17T04:33:59","modified_gmt":"2012-10-17T04:33:59","slug":"malema-moet-grond-teruggee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13582","title":{"rendered":"Malema moet grond teruggee"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Julius Malema, eertydse leier van die ANC-jeugliga, moet sy al grond aan die Khoisan-gemeenskap teruggee, het AfriForum Jeug Dinsdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Malema se voorouers het self suidwaarts getrek en sonder grond in Suid-Afrika aangekom,&#8221; het Charl Oberholzer, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is daarom van mening dat Malema geen aanspraak kan maak op die bydrae wat wit mense in Suid-Afrika gemaak het nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die organisasie het reageer op uitlatings wat Malema op &#8216;n troue in Harare, Zimbabwe gemaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het ges\u00ea jeugdiges in Suid-Afrika doen &#8216;n beroep op wit mense om grond en minerale hulpbronne op te gee want &#8220;toe hulle van Europa gekom het, het hulle nie enige grond na Suid-Afrika gedra nie, het Zimbabwe se Herald Online berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat ons vra is dat hulle ons minerale opgee want hulle het nie met enige minerale gekom nie. Ons soek daardie grond en daardie minerale gratis want hulle het nooit vir daardie minerale betaal nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het ges\u00ea wit mense het moord gepleeg om grond te bekom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het eintlik mense vermoor om daardie grond en minerale te kry. Ons gaan nie vir hulle geld gee wanneer ons die grond terugneem nie want dit sal wees asof ons hulle met geld bedank vir die moord op ons mense.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal dit nooit doen nie; min het hulle geweet ons is nie bang vir bloed nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil nie oorwin word nie maar om bloed te sien is nie waarvoor ons bang is nie; solank daardie bloed vir ons gee wat ons toekom, is ons bereid om dit te doen.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oberholzer het ges\u00ea Malema is besig &#8220;om geweld te verromantiseer&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die geskiedenis is kompleks en om &#8216;n verwronge weergawe daarvan te versprei, is bloot vandalisties teenoor elke Suid-Afrikaner wat wel &#8216;n positiewe bydrae in die land wil maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As jongmense is ons hier om te bly en sal ons ook nie van ons probleme weghardloop nie. Geen gemeenskap moet terugstaan om die reg tot vreedsame naasbestaan te verdedig nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, eertydse leier van die ANC-jeugliga, moet sy al grond aan die Khoisan-gemeenskap teruggee, het AfriForum Jeug Dinsdag ges\u00ea. &#8220;Malema se voorouers het self suidwaarts getrek en sonder grond in Suid-Afrika aangekom,&#8221; het Charl Oberholzer, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, ges\u00ea. &#8220;Ons is daarom van mening dat Malema geen aanspraak kan maak op die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13582\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema moet grond teruggee&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13582","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13582","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13582"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13582\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13582"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13582"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13582"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}