{"id":13579,"date":"2012-10-16T07:31:40","date_gmt":"2012-10-16T07:31:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13579"},"modified":"2012-10-16T07:31:40","modified_gmt":"2012-10-16T07:31:40","slug":"malema-belowe-bloedvergieting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13579","title":{"rendered":"Malema belowe bloedvergieting"},"content":{"rendered":"<p>Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, glo bloedvergieting kan help om grond en minerale in Suid-Afrika in die hande van armes te kry, volgens &#8216;n berig wat Dinsdag verskyn het.<\/p>\n<p>Malema was Saterdag in Harare om &#8216;n huwelikseremonie by te woon en Zanu-PF-jeuglede toe te spreek, het Zimbabwe se Herald Online berig.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea jong swartes in Suid-Afrika doen &#8216;n beroep op wit mense om grond en minerale hulpbronne te oorhandig want &#8220;toe hulle van Europa gekom het, het hulle nie enige grond na Suid-Afrika saamgebring nie.<\/p>\n<p>&#8220;Wat ons vra is dat hulle ons minerale opgee want hulle het nie met enige minerale gekom nie. Ons soek daardie grond en daardie minerale gratis want hulle het nooit vir daardie minerale betaal nie.&#8221;<\/p>\n<p>Malema het ges\u00ea wit mense het moord gepleeg om grond te bekom.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle het eintlik mense vermoor om daardie grond en minerale te kry. Ons gaan nie vir hulle geld gee wanneer ons die grond terugneem nie want dit sal wees asof ons hulle met geld bedank vir die moord op ons mense.<\/p>\n<p>&#8220;Ons sal dit nooit doen nie; min het hulle geweet ons is nie bang vir bloed nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ons wil nie oorwin word nie maar om bloed te sien is nie waarvoor ons bang is nie; solank daardie bloed vir ons gee wat ons toekom, is ons bereid om dit te doen.&#8221;<\/p>\n<p>Malema het ook ges\u00ea Zimbabwe is &#8216;n inspirasie vir die res van Afrika.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/politics\/1047546-prokuror-harkova-uvolilsya-po-sobstvennomu-jelaniyu.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, glo bloedvergieting kan help om grond en minerale in Suid-Afrika in die hande van armes te kry, volgens &#8216;n berig wat Dinsdag verskyn het. Malema was Saterdag in Harare om &#8216;n huwelikseremonie by te woon en Zanu-PF-jeuglede toe te spreek, het Zimbabwe se Herald Online berig. Hy het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13579\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema belowe bloedvergieting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13579","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13579","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13579"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13579\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13579"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13579"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13579"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}