{"id":13573,"date":"2012-10-16T04:08:16","date_gmt":"2012-10-16T04:08:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13573"},"modified":"2012-10-16T04:08:16","modified_gmt":"2012-10-16T04:08:16","slug":"muldersdrif-moorde-saak-uitgestel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13573","title":{"rendered":"Muldersdrif-moorde: Saak uitgestel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die saak teen twee mans wat van die moord op &#8216;n man van Muldersdrif verdink word, is in die Krugersdorp-landdroshof vir verdere ondersoek uitgestel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Micky Thesner, aanklaer, het aan die hof ges\u00ea &#8216;n derde beskuldigde, Maniri Lubisi, is nog in die hospitaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die hospitaal het nog nie aangedui wanneer hy ontslaan sal word nie,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die saak is tot 5 November uitgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alfred Zwane en Samson Madlaza, die twee beskuldigdes wat in die hof verskyn het, het in &#8216;n le\u00eb hof voor die landdros verskyn. Die landdros het beslis dat die mans in aanhouding sal bly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle is na bewering deel van &#8216;n groep wat Andr\u00e9 Jordaan by sy huis beroof en geskiet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie s\u00ea Jordaan (50) was saam met ander mense toe &#8216;n blaffende hond hul aandag op &#8216;n groep mans wat vuurwapens gedra het, gerig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarna het die rowers die huis binnegegaan en die man talle kere geskiet. Hy het in &#8216;n hospitaal gesterf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie ondersoek &#8216;n moontlike verband tussen di\u00e9 rooftog en die aanval op Alyssa Botha (13) en haar gesin.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 slagoffer, haar 17-jarige suster en hul pa is in September aangeval toe hulle na hul huis teruggekeer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mans het die gesin gedwing om uit hul motor te klim, waarna die rowers hul selfone gevat voordat hulle die gesin geskiet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die pa en sy twee dogters is na &#8216;n hospitaal gehaas, waar die jongste tiener met haar aankoms gesterf het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63827-uspehi-harkovskoy-oblastnoy-prokuratury-i-zakonodatelnye-iniciativy-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die saak teen twee mans wat van die moord op &#8216;n man van Muldersdrif verdink word, is in die Krugersdorp-landdroshof vir verdere ondersoek uitgestel. Micky Thesner, aanklaer, het aan die hof ges\u00ea &#8216;n derde beskuldigde, Maniri Lubisi, is nog in die hospitaal. &#8220;Die hospitaal het nog nie aangedui wanneer hy ontslaan sal word nie,&#8221; het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13573\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Muldersdrif-moorde: Saak uitgestel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13573","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13573","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13573"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13573\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13573"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13573"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13573"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}