{"id":13572,"date":"2012-10-15T06:00:20","date_gmt":"2012-10-15T06:00:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13572"},"modified":"2012-10-15T06:00:20","modified_gmt":"2012-10-15T06:00:20","slug":"kontrak-vir-amerikaanse-bewaking-was-aan-leek-toegeken","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13572","title":{"rendered":"Kontrak vir Amerikaanse bewaking was aan leek toegeken"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Net vyf ongewapende, plaaslike Libi\u00ebrs was aan diens by die Amerikaanse kompleks in Benghazi waar die Amerikaanse ambassadeur Chris Stevens vermoor is, is onthul. Hulle het agt-uur-skofte gewerk vir &#8216;n Britse kontrakhouer wat onder die State Department se w\u00eareldwye sekuriteitskontrakstelsel aangestel is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blue Mountain het &#8216;n kontrak ter waarde van $387,000 vir een jaar van die US State Department bekom, met net een Britse werknemer &#8211; &#8216;n bekende in lyfwagkringe &#8211; om toesig te hou oor die kompleks en die ambassadeur se besoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die plaaslike Libi\u00ebrs is egter oorrompel deur &#8216;n bende Islamitiese ekstremiste op die oggend van 12 September in &#8216;n klaarblyklike beplande aanval wat gelei het tot die dood deur verstikking van Stevens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blue Mountain, wat bestuur word deur &#8216;n voormalige lid van die SAS, het verlede jaar die kontrak bekom om na die veiligheid van Amerikaanse hooggeplaastes in Libi\u00eb om te sien. Voorheen het die oud-lid korttermyn kontakte gehad om behuising en &#8216;n vyfster-hotel in Tripoli te bewaak, en het die gesogte Amerikaanse kontrak bekom sonder die nodige ervaring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander maatskappye in die sekuriteitsindustrie het hulle verbasing uitgespreek dat Blue Mountain gekies is vir &#8216;n groot, ho\u00eb profiel-kontrak van die Amerikaanse regering. Een kenner het ges\u00ea die vlak van diens wat Blue Mountain bied is nie voldoende om die risiko&#8217;s wat in &#8216;n wettelose stad heers, te beheer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het die konsulaat in Benghazi &#8216;n paar keer besoek en het &#8216;n uitstekende verhouding met die Amerikaners. Ons beoordeling was dat die ongewapende Libiese wagte van &#8216;n uiters swak kaliber was,&#8221; s\u00ea een bron. &#8220;Die Libiese Ministerie van Binnelandse Sake is oor die algemeen nie tevrede met Blue Mountain nie en het hulle geswartlys.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die New York Times het verlede week berig dat groot sekuriteitsmaatskappye met &#8216;n bewese rekord van bewaking van Amerikaners elders vir die werk in Libi\u00eb aansoek gedoen het, maar dat hulle afgekeur is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Darryl Davies, die bestuurder van die die Benghazi-kontrak vir Blue Mountain, was glo reeds nie op goeie voet met sy Libiese werknemers nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Abdul Aziz Majbiri, &#8216;n Blue Mountain-wag by die kompleks, het aan die Daily Telegraph ges\u00ea: &#8220;Ons was in uniform, en ongewapen, behalwe vir taser-gewere en boeie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse diplomate glo dat twee ontevrede werknemers van Blue Mountain reeds vroe\u00ebr &#8216;n klein pypbomaanval teen hulle geloods het. Geen aksie is egter geneem deur die polisie of maatskappy oor die voorval nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nigel Thomas, die direkteur van Blue Mountain, het geweier om enige vrae te beantwoord.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Net vyf ongewapende, plaaslike Libi\u00ebrs was aan diens by die Amerikaanse kompleks in Benghazi waar die Amerikaanse ambassadeur Chris Stevens vermoor is, is onthul. Hulle het agt-uur-skofte gewerk vir &#8216;n Britse kontrakhouer wat onder die State Department se w\u00eareldwye sekuriteitskontrakstelsel aangestel is. Blue Mountain het &#8216;n kontrak ter waarde van $387,000 vir een jaar van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13572\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kontrak vir Amerikaanse bewaking was aan leek toegeken&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13572","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13572","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13572"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13572\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13572"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13572"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13572"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}