{"id":13570,"date":"2012-10-15T04:28:29","date_gmt":"2012-10-15T04:28:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13570"},"modified":"2012-10-15T04:28:29","modified_gmt":"2012-10-15T04:28:29","slug":"plaasmoorde-heeltemal-onderskat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13570","title":{"rendered":"Plaasmoorde heeltemal onderskat"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n <a href=\"http:\/\/praag.org\/?p=2774\">Onderonsie<\/a> tussen Frans Cronj\u00e9, adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) en James Myburgh van www.politics\u00adweb.co.za het aan die lig gebring dat die TLU SA sowel as die SAIRV die werklike getal aanvalle op boere onderskat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Myburgh meen die syfer vir plaasaanvalle moet sowat sewe keer meer wees as wat TLU SA voorsien. Cronj\u00eb het in antwoord op die kritiek ges\u00ea wit boere is 13 meer blootgestel aan plaasaanvalle as stads- of plotbewoners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SAIRV het vroe\u00ebr beweer hul studies toon dat boere nie kwesbaarder as die algemene bevolking is wat gewapende aanvalle betref nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bennie van Zyl, uitvoerende hoof van TLU SA, het in reaksie daarop aan Beeld ges\u00ea syfers kan op enige manier voorgestel word, maar &#8220;al is net een boer vermoor, is dit een te veel&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die werklike aantal plaasmoorde is glo nie beskikbaar om die presiese omvang van die probleem van plaasmoorde en -aanvalle te bepaal nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geskatte syfers is deur tendense, mediaberigte en aangemelde voorvalle saamgestel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die oorsprong van die probleem is glo dat die polisie sedert 2007 nie meer statistiek oor plaasaanvalle en -moorde byhou nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Omdat die polisie nie self die statistieke op datum hou en publiseer nie, word die deur oopgelaat vir skattings,&#8221; het Cronj\u00e9 ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Cronj\u00e9 is plaasaanvalle &#8220;moeilik definieerbaar&#8221; omdat dit gewone gewapende rooftogte en plaasmoorde insluit. Daar kan ook onderskei word tussen aanvalle op die plaasboer, sy familie en sy werknemers. Hy het die regstelling verwelkom en ges\u00ea die oplossing is dat plaasaanvalle verbind word met die ho\u00eb misdaadsyfer in Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het bygevoeg dat die verskriklike getal aanvalle &#8216;n unieke geleentheid is om ander misdaad ook te berde te bring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Cronj\u00e9 het hulle hul navorsing op die TLU SA se syfers gegrond omdat daar nie ander syfers beskikbaar was nie, maar die TLU SA erken self hul statistieke is nie 100% akkuraat nie,<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Myburgh het polisiedata tot 2007 geneem, en dit met TLU SA sowel as met KwaNalu, die KwaZulu Natalse landbou-unie, se syfers vergelyk, waar plaasaanvalle meer akkuraat aangemeld word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/vulyk_16_128\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Onderonsie tussen Frans Cronj\u00e9, adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) en James Myburgh van www.politics\u00adweb.co.za het aan die lig gebring dat die TLU SA sowel as die SAIRV die werklike getal aanvalle op boere onderskat. Myburgh meen die syfer vir plaasaanvalle moet sowat sewe keer meer wees as wat TLU SA voorsien. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13570\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plaasmoorde heeltemal onderskat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13570","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13570","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13570"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13570\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13570"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13570"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13570"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}