{"id":13567,"date":"2012-10-12T11:43:09","date_gmt":"2012-10-12T11:43:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13567"},"modified":"2012-10-12T11:43:09","modified_gmt":"2012-10-12T11:43:09","slug":"eu-veiligste-keuse-vir-nobelprys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13567","title":{"rendered":"EU veiligste keuse vir Nobelprys"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die gryserwordende Europese Unie (EU) het Vrydag die Nobel-vredesprys ontvang. Martin Schulz, president van die Europese parlement, het ges\u00ea dat hy diep geraak is deur die eer. Weens die ekonomie is die prys met 20% verminder.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nobelkomitee het tydens die seremonie in Oslo, Noorwe\u00eb, ges\u00ea dat die EU gehelp het om Europa van &#8216;n kontinent van oorlog na &#8216;n kontinent van vrede te verander.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is die eerste keer sedert 1999 dat &#8216;n organisasie die toekenning ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thorbjoern Jagland, voorsitter van die Nobelkomitee, het erken dat die EU tans &#8216;n finansi\u00eble krisis beleef, maar het bygevoeg dat die komitee gefokus het op die vrede, versoening, demokrasie en menseregte wat die unie die afgelope ses dekades bewerkstellig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Warm debat oor die geldigheid van die prys is op die nippertjie vermy, nadat vorige ontvangers nie veel kon wys vir hul toewyding aan vrede nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een wenner het onbepaalde aanhouding en die dodelike oorlog met onbemande tuie uitgebrei, en nog een was die argitek van die doelbewuste massamoord van die burgerlike bevolking in Indosjina.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela en FW de Klerk se nalatenskap met die geweld en misdaad wat Suid-Afrika teister, is ook nie iets wat meer gevier kan word nie. Ghandi, terloops, het nooit een ontvang nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Verlede jaar het die komitee besluit om drie vroue te erken vir hul rol in &#8216;n nie-gewelddadige stryd vir die veiligheid van vroue en vir vroueregte. Die drie vroue het ingesluit &#8216;n Jemeense aktivis, die Liberiese president Johnson Sirleaf en haar mede-burger, die aktivis Leymah Gbowee.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Woensdag, het Gbowee Sirleaf in die openbaar aangeval vir die versuim om korrupsie en nepotisme in Liberi\u00eb te beveg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Liberi\u00eb se Waarheids-en Versoeningskommissie, het Sirleaf selfs op &#8216;n lys van 52 mense geplaas wat vervolg moet word vir oorlogsmisdade ter ondersteuning van die voormalige Liberiese krygsheer en president, Charles Taylor in die laat 1980&#8217;s.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die prys se geskiedenis is vol voorbeelde van twyfelagtige keuses, om die minste te s\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 1973 is die prys toegeken aan Noord-Vietnamese leier Le Duc Tho en Henry Kissinger. Tho het die prys van die hand gewys, omdat Kissinger nie vrede herstel het in Suid-Vi\u00ebtnam nie. Kissinger het sy deel van die prys egter &#8220;met nederigheid aanvaar.&#8221;<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/31.08.2017\/harkovskiy_produktovyy_riteyl_raduyuschaya_dinamika_razvitiya\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die gryserwordende Europese Unie (EU) het Vrydag die Nobel-vredesprys ontvang. Martin Schulz, president van die Europese parlement, het ges\u00ea dat hy diep geraak is deur die eer. Weens die ekonomie is die prys met 20% verminder. Die Nobelkomitee het tydens die seremonie in Oslo, Noorwe\u00eb, ges\u00ea dat die EU gehelp het om Europa van &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13567\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EU veiligste keuse vir Nobelprys&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13567","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13567","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13567"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13567\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13567"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13567"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13567"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}