{"id":13562,"date":"2012-10-12T05:51:43","date_gmt":"2012-10-12T05:51:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13562"},"modified":"2012-10-12T05:51:43","modified_gmt":"2012-10-12T05:51:43","slug":"dalai-lama-verdedig-moslems","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13562","title":{"rendered":"Dalai Lama verdedig Moslems"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Dalai Lama, geestelike van Tibet, het gewaarsku dat Islam nie as bloot net negatief beskou moet word nie, en het &#8216;n beroep op aanbidders van verskillende gelowe gedoen om na mekaar uit te reik.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geestelike het tydens &#8216;n toer van die Verenigde State ges\u00ea elke geloof, insluitend sy eie, het &#8220;eiesinnige&#8221; mense, en dat hy sedert die aanvalle op 11 September 2011 pogings aangewend het om na Moslems uit te reik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Om Islam as iets negatief te veralgemeen oor die moedswillige of afbrekende dade deur sommige Moslems, is heeltemal onregverdig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet meer doen om na ander gelowe uit te reik,&#8221; het by die College of William and Mary in Williamsburg, Virginia, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het verder ges\u00ea in die meeste gevalle waar geloof die oorsaak is van konflik, &#8220;is die werklike rede nie godsdienstige geloof nie, maar ekonomiese redes of magstryde&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Dalai Lama, wat in ballingskap in Indi\u00eb leef sedert hy in 1959 uit Tibet gevlug het, het ges\u00ea Boeddhiste het gely onder Moslem-heerskappy in Indi\u00eb, maar hy glo &#8220;die verlede is die verlede&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het sy bewondering uitgespreek teenoor verskillende geloofsgemeenskappe, wat saam in Indi\u00eb woon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek dink regtig &#8216;n duisend jaar van harmonie tussen die verskillende gelowe is reeds daar, so ek dink die res van die w\u00eareld kan uit Indi\u00eb se ervaring leer.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/society\/2017\/10\/26\/190184.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Dalai Lama, geestelike van Tibet, het gewaarsku dat Islam nie as bloot net negatief beskou moet word nie, en het &#8216;n beroep op aanbidders van verskillende gelowe gedoen om na mekaar uit te reik. Die geestelike het tydens &#8216;n toer van die Verenigde State ges\u00ea elke geloof, insluitend sy eie, het &#8220;eiesinnige&#8221; mense, en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13562\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dalai Lama verdedig Moslems&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13562","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13562","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13562"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13562\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13562"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13562"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13562"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}