{"id":13557,"date":"2012-10-11T05:07:45","date_gmt":"2012-10-11T05:07:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13557"},"modified":"2012-10-11T05:07:45","modified_gmt":"2012-10-11T05:07:45","slug":"vragmotorbestuurders-geskiet-aan-die-brand-gesteek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13557","title":{"rendered":"Vragmotorbestuurders geskiet, aan die brand gesteek"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vragmotorbestuurder is geskiet terwyl hy op die N3 naby Cato Ridge in KwaZulu-Natal gery het, het paramedici ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">ER24 se Derrick Banks s\u00ea die man, wat in sy 40&#8217;s is, is in die been geskiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Nadat hy geskiet is, het hy homself sowat 10 km na die Camperdown-polisiestasie bestuur om hulp te kry,&#8221; het die woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kapt. Thulani Zwane het die voorval bevestig, maar kon nie verdere besonderhede bekend maak nie. Die vragmotorbestuurder is na &#8216;n hospitaal gehaas voordat &#8216;n verklaring geneem kon word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Banks s\u00ea die bestuurder is in &#8216;n ernstige, maar stabiele toestand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie, maar die polisie ondersoek &#8216;n saak van poging tot moord.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen is &#8216;n vragmotorbestuurder van Kaapstad besig om vir sy lewe in &#8216;n hospitaal te veg nadat betogers hom in Manenberg, op die Kaapse Vlakte, aan die brand gesteek het, het Cape Times vroe\u00ebr berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy&#8217;s kritiek. Hulle het hom aangeval, petrol oor hom uitgegooi en hom aan die brand gesteek,&#8221; het &#8216;n dokter by die GF Jooste Hospitaal in Manenberg ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 62-jarige man brandwonde aan sy gesig, lippe en hand opgedoen. Hy het ook &#8216;n breinbesering opgedoen as gevolg van &#8216;n tekort aan suurstof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Talle vragmotors is tydens die wydverspreide stakings in die vragmotorbedryf vernietig. Verskeie mense is ook beseer en minstens een bestuurder het gesterf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gary Stewart (41) is vroe\u00ebr die week breindood verklaar nadat &#8216;n klip deur sy vragmotor se ruit gegooi is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vragmotorbestuurder is Woensdag na &#8216;n hospitaal gehaas nadat sy vragmotor naby die Jerusalem- informele nedersetting in Boksburg met klippe bestook is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bestuurder het glo keurwonde aan sy gesig opgedoen toe &#8216;n groep mense sy voertuig oorval het, het EWN berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kobedi Mokheseng, &#8216;n woordvoerder vir die Oos-Rand se metro-polisie, s\u00ea die aanvallers het op die vlug geslaan.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/28.08.2014\/naznachen_novyj_prokuror_harkovskoj_oblasti\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Vragmotorbestuurder is geskiet terwyl hy op die N3 naby Cato Ridge in KwaZulu-Natal gery het, het paramedici ges\u00ea. ER24 se Derrick Banks s\u00ea die man, wat in sy 40&#8217;s is, is in die been geskiet. &#8220;Nadat hy geskiet is, het hy homself sowat 10 km na die Camperdown-polisiestasie bestuur om hulp te kry,&#8221; het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13557\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vragmotorbestuurders geskiet, aan die brand gesteek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13557","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13557","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13557"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13557\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13557"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13557"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13557"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}