{"id":13550,"date":"2012-10-10T05:35:14","date_gmt":"2012-10-10T05:35:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13550"},"modified":"2012-10-10T05:35:14","modified_gmt":"2012-10-10T05:35:14","slug":"zuma-se-herverkiesing-kry-hupstoot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13550","title":{"rendered":"Zuma se herverkiesing kry hupstoot"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die ANC in KwaZulu-Natal se gebaar om eenheid te bewerkstellig om te verseker dat &#8216;n groot gedeelte van die party nie by Desember se Nasionale Konferensie dros nie, is Maandag van die hand gewys.&nbsp;<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Gauteng het egter as verloorder uit die stryd getree, aangesien hulle nie kon ooreenkom oor die name vir die uitvoerende gesag nie, wat Zuma se posisie versterk het.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maandag se vergadering tussen Gauteng en KwaZulu-Natal, die ANC se twee mees kragtige provinsiale strukture &#8211; KZN weens sy grootte en Gauteng weens sy invloed &#8211; kon nie ooreenkom om die ANC-leierskapvraagstuk op te los nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorgestelde ooreenkoms dat adjunk-president Kgalema Motlanthe tweede in bevel bly en nie president Jacob Zuma vir die ANC-presidentskap by die party se 53ste nasionale konferensie in Mangaung in Desember uitdaag nie, kon nie bereik word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sondag, het Gauteng se Provinsiale Uitvoerende Komitee (PUK) aanbeveel by &#8216;n algemene raadsvergadering dat Motlanthe as sy kandidaat vir president benoem word, maar kon nie &#8216;n ooreenkoms oor die name vir ander belangrike posisies bereik nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Dit lyk asof die anti-Zumakamp nie kan saamstem oor enige iemand anders as Motlanthe nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een Zuma aktivis het ges\u00ea Gauteng is in &#8220;ernstige wanorde&#8221; gedompel en sal dieselfde roete loop as in 2007 toe Sexwale voorgestel is, net om te besef dat dit te laat in die wedstryd is vir &#8216;n ongewilde plaasvervanger.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aan kritici van die ANC in die Zoeloeprovinsie, het Zweli Mkhize ges\u00ea: &#8220;KwaZulu-Natal sal &#8216;n konstruktiewe dryfkrag wees om konsensus te soek in beide beleidsdebatte en in die verkiesing van &#8216;n leierskap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;KwaZulu-Natal het geleer dat die trauma van onbeheersde wedywering in die boonste leierskap kan lei tot trauma binne alle vlakke in die party met aansienlike gevolge in die ondersteuningsbasis en die samelewing in die algemeen. Dit beteken dat daar niemand in KwaZulu-Natal is wat die aptyt het vir &#8216;n Polokwane-tipe stryd in Mangaung nie. Daar moet geen bloed op die vloer wees nie en die integriteit van die ANC moet bewaar word,&#8221; het Mkhize ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na &#8216;n dag-lange vergadering by Sibaya Casino, noord van Durban, het KwaZulu-Natal en Gauteng in &#8216;n verklaring ges\u00ea dat hulle ooreengekom het dat &#8216;n bevorderlike omgewing geskep moet word vir takke en lede binne die ANC om hul demokratiese regte uit te oefen om leiers van te kies hul keuse.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1155993.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC in KwaZulu-Natal se gebaar om eenheid te bewerkstellig om te verseker dat &#8216;n groot gedeelte van die party nie by Desember se Nasionale Konferensie dros nie, is Maandag van die hand gewys.&nbsp; Gauteng het egter as verloorder uit die stryd getree, aangesien hulle nie kon ooreenkom oor die name vir die uitvoerende gesag [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13550","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13550","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13550"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13550\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13550"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13550"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13550"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}