{"id":13547,"date":"2012-10-10T04:47:43","date_gmt":"2012-10-10T04:47:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13547"},"modified":"2012-10-10T04:47:43","modified_gmt":"2012-10-10T04:47:43","slug":"pagad-wil-gautengse-tak-oprig-teen-dwelmhandel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13547","title":{"rendered":"Pagad wil Gautengse tak oprig teen dwelmhandel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">People Against Gangsterism and Drugs (Pagad) het Vrydagnag hul stryd in Greyville, suid van Johannesburg, uitgebrei.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep van sowat 20 mense het deur die strate van Uitbreiding 2, geloop en geskree: &#8220;Weg met die handelaars, weg!&#8221; en &#8220;Een dwelmhandelaar, one koe\u00ebl!&#8221;. Hulle het inwoners, wat van straathoeke gekyk het, aanges\u00ea om dwelmhandelaars te waarsku dat Pagad terug is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kort na die optog is die groep deur vyf polisievoertuie opgelaai. Die polisie het egter geen arrestasies gemaak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die span van Kaapstad het ook lede van die gemeenskap in Gladiolistraat toegespreek oor die oprigting&nbsp; van &#8216;n plaaslike Pagadstruktuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle is gekontak deur die anti-dwelmaktivis, Fatima Odendaal, wie se dogter op 21 September na bewering deur die seun van &#8216;n veroordeelde dwelmhandelaar omgery is. Odendaal s\u00ea sy het Pagad, gekontak, ook na aanleiding van &#8216;n anti-korrupsie saamtrek in Lenasia, waar een van hul lede &#8216;n spreekbeurt gehad het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is een van ons baie reise regoor die land Ons wil saam met mense in die gebied help. In die Pagad-beweging, is dit nie net om bendebedrywighede en dwelms uit te roei nie, maar om programme oor moraliteit in totaliteit te vestig,&#8221; s\u00ea Pagad se Osman Sahib.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sahib het ook &#8216;n oorsig gegee van Pagad se invloed in Gauteng, wat afgeneem het na &#8216;n paar van hul lede is in hegtenis geneem is. &#8220;Ons gaan hergroepeer oor die hele land. Ons wil takke regdeur die land oprig,&#8221; het hy bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep se nasionale ko\u00f6rdineerder, Abdul Sahib Ebrahim, s\u00ea dat die regering nie genoeg doen om dwelmhandel te stop nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is in ons reg om ons kinders, ons vroue, ons mense en ons land te verdedig teen die plaag en die mense wat ons wil vernietig,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;As &#8216;n handelaar aangeval word m\u00f4re deur die gelowiges, laat dit so wees. As hulle nie ophou nie, en die mense neem regmatige stappe om hulself en hul kinders en die land te verdedig, laat dit so wees,&#8221; het hy beklemtoon. Ebrahim het bygevoeg dat Pagad nie mense oproep om wapens te dra nie en dit is ook nie &#8216;n terroriste-organisasie nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir die oomblik, is &#8216;n lys van name opgestel vir &#8216;n tussentydse komitee, wat binnekort die formele bekendstelling van Pagad in Lenasia sal loods.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>People Against Gangsterism and Drugs (Pagad) het Vrydagnag hul stryd in Greyville, suid van Johannesburg, uitgebrei. Die groep van sowat 20 mense het deur die strate van Uitbreiding 2, geloop en geskree: &#8220;Weg met die handelaars, weg!&#8221; en &#8220;Een dwelmhandelaar, one koe\u00ebl!&#8221;. Hulle het inwoners, wat van straathoeke gekyk het, aanges\u00ea om dwelmhandelaars te waarsku &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13547\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pagad wil Gautengse tak oprig teen dwelmhandel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13547","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13547","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13547"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13547\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13547"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13547"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13547"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}