{"id":13543,"date":"2012-10-09T06:35:00","date_gmt":"2012-10-09T06:35:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13543"},"modified":"2012-10-09T06:35:00","modified_gmt":"2012-10-09T06:35:00","slug":"rand-val-brics-bly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13543","title":{"rendered":"Rand val, Brics bly"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Maandag het die Rand teenoor die dollar verswak tot R9 voordat dit herstel het na R8.93 teen die middaguur.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die krag van jou geldeenheid gee jou die rigting waarin kapitaal vloei,&#8221; s\u00ea Chris Hart, strateeg by Investment Solutions. &#8220;En &#8216;n swakker rand beteken dat kapitaal uit die land vloei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;En dit kan net die begin wees. Maar my kommer is nie dat dit buitelandse beleggers is nie, maar plaaslike beleggers&#8221;, het Hart ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die staking by Lonmin se Marikana-myn in die Noord Wes wat 46 mense dood gelaat het, asook onbeskermde stakings by meer as 20 myne regoor die land en selfs &#8216;n beskermde staking in die vervoersektor het harder geslaan as wat aanvanklik verwag is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eise mik na die 22%-loonverhoging soos by Lonmin, en selfs ho\u00ebr. Daarmee gaan mededingendheid &#8216;n groot terugslag in die volgende paar jaar beleef, s\u00ea Hart.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die veerkragtigheid van die Rand word gereeld aangehaal deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank se monet\u00earebeleidskomitee in sy besluit om die terugkoopkoers te hou of te sny. Maar die geldeenheid het nou sy rieme styfgeloop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En &#8216;n swakker rand bevorder inflasie, terwyl loonverhogings waarskynlik sal lei tot werkverliese.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hart het ges\u00ea daar kom &#8216;n verskuiwing weg van arbeidskoste, wat eerder na die gehalte van arbeid sal kyk. &#8220;Met die kostestygings van 30% tot 40%, moet daar produktiwiteit wees wat daarmee saamgaan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die retoriek tussen die Bricslande, die EU en Amerika kan dalk warm raak, omdat die EU steeds kollektief die grootste ekonomie in die w\u00eareld verteenwoordig, en ekonomiese interafhanklikheid &#8216;n werklikheid is, maar die feit bly dat die ontluikende lande sterker groei sal toon as die sukkelende VSA en Europa wat met &#8216;n resessie worstel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika, soos Brasili\u00eb en Indi\u00eb, is reeds afhanklik van China wat die Weste as grootste handelsvennoot vervang het. Groei in China met verhoogde looneise is stadiger en sal daarom die Suid-Afrikaanse ekonomie negatief be\u00efnvloed, maar aan lewenskragtigheid sal China minder inboet as die demografiese puinhoop van Europa.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groot verhaal van ons eeu wat stadig besig is om te ontvou, sal ongetwyfeld die politieke invloed van die Ooste wees. Dis &#8216;n ekonomiese gegewe.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Maandag het die Rand teenoor die dollar verswak tot R9 voordat dit herstel het na R8.93 teen die middaguur. &#8220;Die krag van jou geldeenheid gee jou die rigting waarin kapitaal vloei,&#8221; s\u00ea Chris Hart, strateeg by Investment Solutions. &#8220;En &#8216;n swakker rand beteken dat kapitaal uit die land vloei. &#8220;En dit kan net die begin &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13543\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rand val, Brics bly&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-13543","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13543","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13543"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13543\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13543"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13543"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13543"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}