{"id":13528,"date":"2012-10-05T07:52:19","date_gmt":"2012-10-05T07:52:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13528"},"modified":"2012-10-05T07:52:19","modified_gmt":"2012-10-05T07:52:19","slug":"turkye-magtig-oorgrensoperasies-in-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13528","title":{"rendered":"Turkye magtig oorgrensoperasies in Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Zafer Caglayan, Turkse minister van ekonomiese ontwikkeling, het spesiaal na Suid-Afrika gereis om die reusagtige nuwe Turkse moskee en Nizamiye-kompleks in Midrand te open. Pres. Jacob Zuma het di\u00e9 nuwe kompleks Donderdag amptelik geopen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nomvula Mokonyane, Gautengse premier het ook die geleentheid bygewoon. Zuma het ges\u00ea die moskee is simbolies van die goeie verhouding tussen Suid-Afrika en Turkye. Die moskee is deur die Turkse sakeman Orhan Celik gebou en sluit &#8216;n kliniek, &#8216;n skool en sportgeriewe in.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Turkye se parlement het intussen ook Donderdag oorgrens milit\u00eare operasies in Siri\u00eb gemagtig. Die stap volg na &#8216;n mortieraanval op die grens tussen Turkye en sy buurland. Damaskus het om verskoning gevra vir die voorval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Turkye se verbintenis met NAVO, en meer spesifiek, Wallstraat en Londen, om pogings te lei in die die skep van &#8220;veilige hawens&#8221; in Siri\u00eb se noorde, en &#8220;humanit\u00eare&#8221; hulp te verskaf, het die land egter onderskraag om tot die jongste stap oor te gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is bevestig deur die Fortune 500-befondsde, Amerikaanse buitelandse beleidsdinkskrum, die Brookings Institution wat bloudrukontwerpe vir die regimeverandering in Libi\u00eb sowel as beide Siri\u00eb en Iran gelewer het. In hul verslag &#8220;Assessering van opsies vir regimeverandering&#8221; word vermeld dat die &#8220;alternatief vir diplomatieke pogings is om eerste te fokus op hoe die geweld kan eindig om humanit\u00eare toegang te verkry, soos wat gedoen word onder Annan se leierskap. Dit kan lei tot die skepping van veilige hawens en humanitaire korridors, wat sal moet word gerugsteun word deur &#8216;n beperkte milit\u00eare mag. Dit sou natuurlik, nie Amerikaanse doelwitte vir Siri\u00eb alleen help bereik nie en kan Asad aan die mag hou. Van daardie uitgangspunt, egter, is dit moontlik dat &#8216;n bre\u00eb koalisie met die toepaslike internasionale mandaat verdere dwang kan voeg by sy pogings.&#8221; [p.4 van die verslag]<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brookings gaan voort deur te beskryf hoe Turkye groot hoeveelhede wapens en troepe langs die grens in samewerking met Amerikaanse bondgenote, gewelddadige regime verandering kan help in Siri\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Turkse parlement met 320 -129 ten gunste van die wetsontwerp gestem, maar die regering was vinnig om die persepsie dat hulle land voorberei vir &#8216;n eensydige milit\u00eare aanval uit te skakel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Turkse premier Erdogan het ges\u00ea Turkye &#8220;wil nie &#8216;n oorlog met Siri\u00eb begin nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Al wat ons wil h\u00ea in hierdie streek is vrede en veiligheid Ons het geen voorneme om oorlog te begin nie. Ons is bewus van die uitkoms, die gevolge van die oorlog in Irak en Afghanistan&#8230; ons sien dieselfde in Siri\u00eb,&#8221; het hy aan Al Jazeera ges\u00ea. Maar Erdogan het gewaarsku dat die land in staat is om homself te verdedig teen bedreigings soos die mortieraanval.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Adjunkpremier Besir Atalay het na Donderdag se stemmery Turkye se plan vir Siri\u00eb verdedig. &#8220;Die uitkoms is nie vir oorlog nie&#8230; Dit het afskrikmiddel-eienskappe,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Atlay het beklemtoon dat Turkye se prioriteit is om in samewerking met &#8220;internasionale instellings&#8221; oor Siri\u00eb op te tree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Siri\u00eb se VN-gesant het Donderdag ges\u00ea: &#8220;Siriese owerhede het bevestig dat hulle ernstig ondersoek sal instel na die bron van die aanval wat gelei het tot die dood van Turkse burgers.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hillary Clinton was in teenstelling vinnig om Siri\u00eb te veroordeel vir Woensdag se mortieraanval in Turkye. &#8220;Ons is woedend [oor die aanval] en ons is baie jammer oor die verlies van lewe, wat plaasgevind het aan die Turkse kant. Ons werk saam met ons Turkse vriende.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oorspronklik is die wetsontwerp ingedien om militantes van die Koerdiese Arbeiders Party (PKK) wat vir &#8216;n onafhanklike Koerdiese staat veg, te teiken. Die Koerde het basisse in die noorde van Irak, wat de facto nie onder beheer van die regering in Bagdad is nie. Die Turkse weermag het &#8216;n aantal lug-en grond aanvalle op Koerdiese posisies in Irak gedoen, die meeste van hulle baie suksesvol.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Zafer Caglayan, Turkse minister van ekonomiese ontwikkeling, het spesiaal na Suid-Afrika gereis om die reusagtige nuwe Turkse moskee en Nizamiye-kompleks in Midrand te open. Pres. Jacob Zuma het di\u00e9 nuwe kompleks Donderdag amptelik geopen. Nomvula Mokonyane, Gautengse premier het ook die geleentheid bygewoon. Zuma het ges\u00ea die moskee is simbolies van die goeie verhouding tussen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13528\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Turkye magtig oorgrensoperasies in Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13528","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13528","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13528"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13528\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13528"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13528"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13528"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}