{"id":13516,"date":"2012-10-02T06:03:24","date_gmt":"2012-10-02T06:03:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13516"},"modified":"2012-10-02T06:03:24","modified_gmt":"2012-10-02T06:03:24","slug":"tyd-die-marikana-ondersoek-se-kopseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13516","title":{"rendered":"Tyd: Die Marikana-ondersoek se kopseer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Marikanakommissie het Maandag in die afwesigheid van die gestorwe mynwerkers se familielede, die verkeerde perd opgesaal: Hulle het elke les uit hul eie WVK vergeet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adv. George Bizos wat die Legal Resources Centre en die Bench Marks-stigting in di\u00e9 ondersoek na die dood van 34 mynwerkers by die Lonmin-myn op 16 Augustus, verteenwoordig, s\u00ea die ondersoek kan nie talm nie. En juis hierdie houding gaan die geloofwaardigheid van die bevindinge aantas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die woede oor Marikana was tot &#8216;n groot mate deur &#8216;n gevoel van uitsluiting gedryf. Mense voel dat die gejaag om die ondersoek af te handel, verdere aanklag teen hulle reg om gehoor te word, is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel die volledige kommissie, die betrokke regsverteenwoordigers en die media daar was, het adv. Dumisa Ntsebeza, wat 20 families van slagoffers verteenwoordig, dus aangevoer die sittings kan nie begin nie omdat net &#8216;n handvol families van slagoffers teenwoordig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bizos het egter ges\u00ea dit sal die werk van die kommissie belemmer, te duur wees en daarbenewens wag Suid-Afrika as &#8216;n geheel in spanning op &#8216;n besluit. Oudregter Ian Farlam, voorsitter, het Bizos gelyk gegee en die aansoek van die hand gewys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Farlam het ges\u00ea die kommissie wil binne die voorgeskrewe vier maande sy werk voltooi. Die ondersoekers is daarna na Wonderkop waar die plekke uitgewys is waar die lyke gel\u00ea het deur &#8216;n misdaadto\u00adneeldeskundige. Die kommissie sal nog slagoffertonele in die Marikana-omgewing besoek voordat die formele sittings in Rustenburg in aanvang neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Waarheids-en Versoeningskommissie se lesse in psigologiese kondisionering teen Afrikaners is klaarblyklik vergete: &#8216;n Uitgerekte, emosionele en baie openbare opstelling van slagoffers se rouende familielede wat weke, maande en jare duur, sou die nodige geloofwaardigheid aan die ondersoek verleen het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Farlam en sy span weet hulle mag dit nie toelaat nie, want dit sal die politieke druk op die ANC verhoog. Die Suid-Afrikaanse geskiedenis het egter &#8216;n manier om weerwraak te neem teen diegene wat dink sulke geleenthede is &#8216;n maklike oefening in koloniale manipulasie. Die kommissie se versuim om die familielede tegemoet te kom, gaan anti-wit sentiment ongetwyfeld opjaag. Die spoke van die WVK loop!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons land ween as gevolg van die tragiese verlies, en hierdie kommissie sal spoedig werk om te verseker dat die waarheid geopenbaar word,&#8221; het Farlam met die gewone Engelse geveinsdheid tydens die verhoor verklaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Le\u00eb woorde, want die legitimiteit van die ondersoek is reeds onder verdenking wat die slagoffers se familie betref. Die uitgerekte WVK is nog te vars in die geheue.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie kommissie moet nie misluk nie,&#8221; het Noel Kututwa, Amnestie Internasionaal se Suider-Afrika-direkteur, in &#8216;n verklaring ges\u00ea. &#8220;Dit is noodsaaklik dat dit bevoeg is, behoorlik toegerus en die tyd gegun word om alles te doen wat nodig is om presies te ontbloot wat gebeur het in Marikana en help om te verseker dat hierdie verskriklike gebeure nie herhaal word nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir baie in Marikana en daarbuite, is die geweld reeds ontleed en skuld reeds toegedeel.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/doctor2.ru\/object\/mezhdunarodnie-perevozki-top-cargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Marikanakommissie het Maandag in die afwesigheid van die gestorwe mynwerkers se familielede, die verkeerde perd opgesaal: Hulle het elke les uit hul eie WVK vergeet. Adv. George Bizos wat die Legal Resources Centre en die Bench Marks-stigting in di\u00e9 ondersoek na die dood van 34 mynwerkers by die Lonmin-myn op 16 Augustus, verteenwoordig, s\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13516\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tyd: Die Marikana-ondersoek se kopseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-13516","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13516","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13516"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13516\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13516"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13516"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13516"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}