{"id":13515,"date":"2012-10-02T05:40:30","date_gmt":"2012-10-02T05:40:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13515"},"modified":"2012-10-02T05:40:30","modified_gmt":"2012-10-02T05:40:30","slug":"cwele-sit-20-jaar-langer-na-die-ywer-van-n-wit-ma","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13515","title":{"rendered":"Cwele sit 20 jaar langer na die ywer van &#8216;n wit ma"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Sheryl Cwele en haar medebeskuldigde se tronkstraf is tot 20 jaar verleng, danksy die voorgesette ywer van &#8216;n wit ma.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Cwele, die voormalige vrou van die minister van Staatsveiligheid, Siyabonga Cwele, en Frank Nabolisa, &#8216;n Nigeriese burger, het saamgesweer om dwelms te verhandel en is ook skuldig aan aanhitsing tot die handel in gevaarlike middels.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Cwele het die werwing van &#8216;n wit meisie, Tessa Beetge, wat byna agt jaar tronkstraf in Brasili\u00eb uitdien, behartig, asook die van Charmaine Moss, &#8216;n ander staatsgetuie. Beetge se ma het die saak teen Cwele gedryf.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sheryl Cwele en Frank Nabolisa is in Mei 2011 aan dwelmhandel skuldig bevind. Hulle is aanvanklik tot twaalf jaar tronkstraf gevonnis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cwele (50) het teen haar skuldbevinding geappelleer, terwyl Nabolisa teen sy skuldbevinding en vonnis app\u00e8l aangeteken het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die app\u00e8lhofpresident Lex Mpati het ges\u00ea in hierdie geval was dit net deur die moed en vasberadenheid van Tessa Beetge se ma dat die werklike skuldiges aangekeer is. Die App\u00e8lhofuitspraak het bevind dat Cwele en Nabolisa, deur betrokke te wees in die dwelmhandel, hulle versoen het om die saad van vernietiging te saai, direk en indirek, in die lewens van &#8216;n aantal mense, insluitende kinders.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die hof het Nabolisa Beetge gestuur na Suid-Amerika om koka\u00efen in te samel en dit terug te bring na Suid-Afrika. &#8220;Dit is die enigste redelike afleiding uit die totaliteit van die bewese feite,&#8221; het die regter ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die App\u00e8lhof het bevind dat Cwele as &#8216;n gekwalifiseerde verpleegkundige moes geweet het van die inherente gevare van die gebruik van dwelms.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Tog was sy &#8216;n gewillige meeloper in die pleging van die misdaad, wat bevriend geraak het met en kwesbare vroue in die bevordering van die kriminele onderneming gejag het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regter het ges\u00ea die &#8220;afleiding was onomwonde [dwingend]&#8221; dat Cwele moes geweet het dat Beetge gevra is om koka\u00efen na Suid-Afrika te bring.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sheryl Cwele en haar medebeskuldigde se tronkstraf is tot 20 jaar verleng, danksy die voorgesette ywer van &#8216;n wit ma. Cwele, die voormalige vrou van die minister van Staatsveiligheid, Siyabonga Cwele, en Frank Nabolisa, &#8216;n Nigeriese burger, het saamgesweer om dwelms te verhandel en is ook skuldig aan aanhitsing tot die handel in gevaarlike middels. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13515\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Cwele sit 20 jaar langer na die ywer van &#8216;n wit ma&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13515","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13515","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13515"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13515\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13515"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13515"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13515"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}