{"id":13501,"date":"2012-09-28T09:39:55","date_gmt":"2012-09-28T09:39:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13501"},"modified":"2012-09-28T09:39:55","modified_gmt":"2012-09-28T09:39:55","slug":"misdaadkrisis-in-brits","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13501","title":{"rendered":"Misdaadkrisis in Brits"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Skaars 3 weke na die grumoorde van mnr. Mauritz Oberholzer van Losperfontein in Brits en mnr. Beresford Jobling van Hartebeeshoek, is die dorp weer eens in rou gedompel na nog &#8216;n gewapende roof verlede week wat die lewe ge\u00ebis het van mnr. Corrie Sanders.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons het reeds na die dood van mnr. Mauritz Oberholzer die sektor polisi\u00ebringshoofde van die SAPD gevra vir &#8216;n beheerliggaam-vergadering met SAPD Brits se sektorpolisi\u00ebring waarin ons dan ook die vlaag van misdaad in Losperfontein, Wolwekraal, Elandsrand, Beestekraal, Kameeldrift, Kameelfontein en omgewing onder die loep sal neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met onskuldige burgers as teikens eskaleer &#8216;n roof gewoonlik en die gevolg is dan moord, verkragting,  mutilasie en marteling.  Baie van die misdade word gepleeg deur georganiseerde bendes wat tot die tande toe gewapen is. Baie van die misdade word nooit opgelos nie. Daar is deur onafhanklike navorsing bewys dat 313 plaasboere per 100 000 van die bevolking per jaar vermoor word, terwyl die syfer 31 per 100 00 per jaar vir die hele Suid Afrika is. Dit maak die moordsyfer op plaasboere die hoogste in die w\u00eareld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering het kommando&#8217;s, wat deur boere beman is, in 2007 afgeskaf. Hierdie kommando&#8217;s was vir die selfbeveiliging van ons gemeenskappe. Die afskaffing het tot die gevolg gehad dat die moorde op plaasboere toegeneem het. Dit is asof daar tans &#8216;n ge\u00efntimideerde onteiening van grond plaasvind deur &#8216;n bewind van vrees en geweld, wat strook met die regering se gedurige uitsprake oor die nasionalisering van privaat landbougrond, myne en industrie\u00eb in Suid Afrika. Die informele nedersettings wat nou ook gevestig word op publieke werke se landbougrond in Kameeldrift het daar ook die misdaad drasties laat toeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering moet ons antwoord op die vraag of landelike beveiliging regtig as prioriteit gesien word, aangesien daar na vele vergaderings en beloftes nog niks konkreets op die tafel gel\u00ea is nie. Akkurate statistieke van misdaad moet ook maandeliks beskikbaar gestel word aan die beheerliggaam sodat daar meer gekonsentreer kan word op die areas en sektore wat die meeste geraak word. Die gemeenskap van Brits dring dan ook daarop dat die SAPD se sektorpolisi\u00ebring  (landelik) heeltemal geskei word van stasie-polisi\u00ebring en dan befonds, bewapen en beman word daarvolgens. Skakeling en samewerking met ons GPF&#8217;s, buurtwagte en sekerheidsmaatskappye moet ook op &#8216;n meer formele basis geskied.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/public.nazk.gov.ua\/declaration\/20014fa6-b91c-41c7-8986-df50f6dd39eb\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skaars 3 weke na die grumoorde van mnr. Mauritz Oberholzer van Losperfontein in Brits en mnr. Beresford Jobling van Hartebeeshoek, is die dorp weer eens in rou gedompel na nog &#8216;n gewapende roof verlede week wat die lewe ge\u00ebis het van mnr. Corrie Sanders. Ons het reeds na die dood van mnr. Mauritz Oberholzer die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13501\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Misdaadkrisis in Brits&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13501","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13501","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13501"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13501\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13501"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13501"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13501"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}