{"id":135,"date":"2007-02-14T20:41:07","date_gmt":"2007-02-14T20:41:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=135"},"modified":"2007-02-14T20:41:07","modified_gmt":"2007-02-14T20:41:07","slug":"afrikaners-en-die-buiteland","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=135","title":{"rendered":"Afrikaners en die buiteland"},"content":{"rendered":"<div class=\"moz-text-html\" align=\"justify\">      <font face=\"Arial\" size=\"2\">Praag hou hom besig&nbsp;met Afrikaners wat in  Afrika wil bly. Dit is ook &#39;n regverdige opsie. Soos sake nou staan is&nbsp;dit  jammer genoeg,&nbsp;&#39;n doodlooppad. Die swart meerderheidsregering gee nie om  nie en die buiteland kyk anderkant toe (die blankes kry hulle verdiende loon.)  <\/font> <br \/> &nbsp; <br \/> <font face=\"Arial\" size=\"2\">Daar is egter &#39;n benadering wat wel ruimteskeppend  is. As die Afrikaners en hulle organisasies binne die RSA hulle samewerking of  samesprekings met &#39;n falende regering stop en hulle o&euml; rig op daar waar hulle  belange werklik l&ecirc;, kan dit anders. Bemark uself as die mense wat weet hoe om  Afrika te verstaan en te hanteer. Stel uself op as Westerlinge&nbsp;&#8211; wat die  Afrikaners in werklikheid is. Moenie steun vir die &quot;onderdrukte volkie&quot; soek  nie, u gaan dit nie kry nie. Neem die standpunt in: &quot;Saam met ons, julle blanke  buitepos van Europa en die VSA in Afrika, kan julle Europeane en Amerikaners,  hier in Afrika julle ding tot julle eie voordeel doen want ons weet hoe en ons  hoort by julle.&quot; Maak u onmisbaar in &#39;n kontinent wat die w&ecirc;reld nie regtig mis  nie. <\/font> <br \/> &nbsp; <br \/> <font face=\"Arial\" size=\"2\">Baie gaan s&ecirc; dat hierdie benadering &#39;n soort  neo-koloniale standpunt is. Die wat so dink is reg. <\/font> <br \/> &nbsp; <br \/> <font face=\"Arial\" size=\"2\">Daar is een voorwaarde: Die Afrikaners moet die  swart kontinent en sy mense verstaan, kan verklaar waarom die toestand in swart  Afrika so ellendig is teen die agtergrond van die swart Afrikakulture en  leefwyse self en &#39;n deurdagte&nbsp;strategie baseer op duidelike insig  ontwikkel. Tot op datum het ek nog geen Afrikanerleier ontmoet of gehoor of van  gelees wat dit kan doen nie. <\/font> <font face=\"Arial\" size=\"2\"><br \/> <\/font><\/div>\n<p> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/stendy_razval_skhozhdeniya_tekhno_vektor\/\">\u0441\u0442\u0435\u043d\u0434 \u0440\u0430\u0437\u0432\u0430\u043b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63827-uspehi-harkovskoy-oblastnoy-prokuratury-i-zakonodatelnye-iniciativy-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Met belangstelling het ek van die menings op u  webblad kennis geneem. Dit is duidelik dat Afrikanereenheid steeds &#39;n byna  onmoontlike doelstelling is, dat misdaad en die stryd daarteen die denke  oorheers en dat Afrikaners in hul geboorteland om regmatige erkenning moet stry.  <\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Nie &#39;n enkele van hierdie sake interesseer  buitelanders ook maar vir een oomblik nie. Ja, die media gee hier en daar aandag  aan die agteruitgang van Afrika maar altyd teen die agtergrond van &quot;die  resultaat van apartheid, verdrukking van swartes, die gevolge van slawerny en  diskriminasie in die verlede.&quot; Baie Afrikaners praat uiteindelik maar mee in die  koor.<\/font><\/p>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\"><br \/> Dit is opvallend dat ook diegene wat Afrika ken  (dit behoort tog veral Afrikaners te wees nie waar nie ?) geen duidelik  gemotiveerde en omlynde verklaring vir die geweldskultuur en misdaadeskalasie in  Suid-Afrika maar ook die hele swart Afrika, gee nie. Die lied van die bogenoemde  koor kry geen te&euml;geluid nie. Bly die &quot;apartheid, diskriminasie, uitbuiting,  kolonialisme, slawerny&quot; koor die botoon sing, dan het die Afrikaner by name  verloor, heeltemal verloor en sal hy altyd met die gevolge van sy politieke  verlede gekonfronteer bly. Vanuit propaganda oogpunt gesien wen die ANC en Mbeki  steeds. <\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Dat die res van die w&ecirc;reld Afrika afgeskryf het is  bekend. Weinig stel belang om die toestand te vebeter. Afrika moet  homself&nbsp;met sy eie skoenveters oplig. <\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Vanuit die&nbsp;buiteland&nbsp;gesien (waar ek  woon) is Afrika &#39;n enigma en die Afrikaners &#39;n onbeduidende tragiese oorblyfsel  van &#39;n tydperk. Die oomblik as hierdie besef tot &#39;n mens deurdring dan emigreer  jy &#8211; soos baie Afrikaners dan ook doen. Dit is &#39;n geldige en waardevolle  antwoord op &#39;n oorlewingsprobleem wat in werklikheid soos &#39;n swart afgrond lyk.  <\/font><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[284,21096],"class_list":["post-135","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-afrikaners-en-die-buiteland","tag-s10-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/135","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=135"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/135\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=135"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=135"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=135"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}