{"id":13498,"date":"2012-09-28T07:27:02","date_gmt":"2012-09-28T07:27:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13498"},"modified":"2012-09-28T07:27:02","modified_gmt":"2012-09-28T07:27:02","slug":"joernalis-afgedank-omdat-hy-oor-gesensorde-fotos-twiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13498","title":{"rendered":"Joernalis afgedank omdat hy oor gesensorde foto&#8217;s twiet"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Werknemer wat op Twitter aanmerkings gemaak het oor &#8216;n foto wat  in The Citizen gepubliseer is, is Donderdag afgedank, het verklaring op die koerant se webwerf gelui.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Dissiplin\u00eare verhoor onder leiding van &#8216;n onafhanklike, eksterne voorsitter het hom skuldig bevind aan twee aanklagte.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die maatskappy se naam in oneer gebring deur lasterlike aanmerkings op Twitter te maak en het die vertrouensverhouding tussen die werkgewer en werknemer onherstelbaar beskadig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">The Citizen het ook gewaarsku oor die moontlike gevolge as mense onverantwoordelike aanmerkings op sosiale netwerke maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Werkgewer, maatskappy of instelling het &#8216;n verantwoordelikheid om aksie te neem wanneer hy en sy werknemers belaster word of as vals inligting oor hulle versprei word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die geval van die &#8220;gekloonde&#8221; foto wat op 19 September gepubliseer is, het die maatskappy afsonderlik met almal wat &#8216;n rol in die ernstige fout gespeel het gepraat.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die foto was een van &#8216;n selfmoordaanval op &#8216;n minibus in Kaboel, Afganistan, waarin agt Suid-Afrikaners dood is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die tyd het die redakteur, Martin Williams, ges\u00ea &#8216;n besluit is geneem om die lyke wat op die foto gesien kon word wasig te maak, aangesien die foto te gruwelik was om in sy oorspronklike formaat te publiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gevolglik is die lyke per ongeluk digitaal van die foto verwyder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens &#8216;n berig op die Mail &amp; Guardian se webwerf is die werknemer wat afgedank is die fotograaf Johann &#8220;Slang&#8221; Hattingh.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hattingh het aandag gevestig op die koerant se gebruik van &#8216;n foto wat van Agence France-Presse verkry is, wat verander is om die lyke van twee Suid-Afrikaners wat in die ongeluk dood is te verwyder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het oor The Citizen se gebruik van die foto getwiet kort nadat dit gepubliseer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hattingh het Dinsdag by sy dissiplin\u00eare verhoor geargumenteer dat die bladsy deur senior redaksielede deurgegaan moes word en dus is dit hulle \u2013 nie hy nie &#8211;  wat die maatskappy se naam in oneer gebring het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hattingh het aan die M&amp;G ges\u00ea: &#8220;Ek is nogals teleurgesteld met die uitkoms, maar ek sal dit opneem met die [Kommissie vir Bemiddeling, Versoening en Arbitrasie]&#8221;.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63827-uspehi-harkovskoy-oblastnoy-prokuratury-i-zakonodatelnye-iniciativy-danilchenko.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Werknemer wat op Twitter aanmerkings gemaak het oor &#8216;n foto wat in The Citizen gepubliseer is, is Donderdag afgedank, het verklaring op die koerant se webwerf gelui. &#8220;&#8216;n Dissiplin\u00eare verhoor onder leiding van &#8216;n onafhanklike, eksterne voorsitter het hom skuldig bevind aan twee aanklagte.&#8221; Hy het die maatskappy se naam in oneer gebring deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13498\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Joernalis afgedank omdat hy oor gesensorde foto&#8217;s twiet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13498","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13498","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13498"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13498\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13498"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13498"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13498"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}