{"id":13497,"date":"2012-09-28T07:19:32","date_gmt":"2012-09-28T07:19:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13497"},"modified":"2012-09-28T07:19:32","modified_gmt":"2012-09-28T07:19:32","slug":"zille-se-onrealistiese-blik-op-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13497","title":{"rendered":"Zille se onrealistiese blik op SA"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Strydende faksies op die &#8220;sinkende skip&#8221; van die ANC hou &#8216;n dreigende ramp in wat Suid-Afrika sal moet hanteer, het Helen Zille, leier van die DA, Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die skeuring in die hartjie van die regering is die kernoorsaak van onregeerbaarheid (sic),&#8221; het sy aan die Kaapstad-persklub ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sal lei tot &#8216;n inploffing in die ANC wat die politieke landskap vir die volgende sewe jaar sal domineer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wanneer jy op &#8216;n brandende platform is, is jy in &#8216;n wedren teen tyd&#8230; In politiek is die instinktiewe reaksie op &#8216;n brandende platform ontkenning,&#8221; het Zille ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC gebruik &#8220;politieke plastiek waterkanne&#8221; om die vlamme in sy drieledige alliansie te blus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy s\u00ea hierdie korttermyn-siening staan in die pad om by die kernkrisis van ekonomiese uitsluiting, werkloosheid, armoede en ongelykheid uit te kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elke krisis, van handboeke wat nie in Limpopo afgelewer word nie tot die skietdood van mynwerkers in Marikana, verbreed die skeiding tussen populiste en konstitusionaliste in die party.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC-kolos staan onaktief in die middel en word na beide kante getrek, maar kan nie na enige kant beweeg sonder om inmekaar te stort nie,&#8221; het Zille ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elke burger sal moet besluit of hy saam met die populiste wil staan, wat die land tot in die &#8220;afgrond&#8221; sal dryf; of saam met die konstitusionaliste, wat vir vier kern-beginsels sal veg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle is: die verdediging van die grondwet, die koestering van werklike nie-rassisme, die groei van &#8216;n markgedrewe ekonomie en die bou van &#8216;n staat wat bekwaamheid bo party-lojaliteit plaas, het Zille ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Strydende faksies op die &#8220;sinkende skip&#8221; van die ANC hou &#8216;n dreigende ramp in wat Suid-Afrika sal moet hanteer, het Helen Zille, leier van die DA, Donderdag ges\u00ea. &#8220;Die skeuring in die hartjie van die regering is die kernoorsaak van onregeerbaarheid (sic),&#8221; het sy aan die Kaapstad-persklub ges\u00ea. Dit sal lei tot &#8216;n inploffing in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13497\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zille se onrealistiese blik op SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13497","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13497","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13497"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13497\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13497"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13497"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13497"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}